Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea La Vie

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.3
Wimpie S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2022

Rustig, veilig en waarde vir jou geld. Sea L Vie, baie netjies en skoon, veilig en rustig. Als wat jy nodig het is daar. Eienaars baie vriendelik, area baie rustig. Sal enige tyd aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Nicolene
Sea La Vie
Dankie Wimpie. Ek waardeer jou terugvoer. Kom besoek ons gerus weer.

Johan T
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2019

Briljante omgee vir ons as gaste. Dankie vir die lekker verblyf by julle. Ons het dit baie rustig en gerieflik ervaar en sal beslis dit aanbeveel. Baie netjies toegerus. Gerieflik naby alle winkels en die see. Die gasheer en die gasvrou was baie behulpsaam en het ons tuis laat voel Groete van ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Nicolene
Sea La Vie
Beste Johan, Baie dankie vir u terugvoer - dit word waardeer. Die instansie word gebruik vir vakansie huisvesting soos geadverteer en nie vir langtermyn-verblyf nie. Vir daardie rede is daar nie tariewe beskikbaar vir langtermyn-verblyf nie. U opmerking dat dit onmoontlik is om by die see te kom is nie verstaanbaar nie. Inteendeel gaan ek persoonlik ten minste drie keer per dag na die see toe. Groete Sea La Vie

Lynette L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2019

Baie netjies en vriendelike mense. Baie dankie ons het baie lekker gekuier by julle.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Nicolene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Keurboomlaan 3, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGvZGC93jqBVSgG7EUu2CC0QjgW7wGttyo6FtZXIbVvGzfkI53f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 3 Keurboom Avenue Still Bay West 6674 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.368675 21.406024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang