Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea La Vie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manta Wing 10, Meer-En-See, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Sea La Vie is 'n bekoorlike huis wat in Meer-En-See, Richardsbaai geleë is. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en is die ideale opsie vir 'n klein gesin wat vakansieverblyf naby die strand soek.

Dié huis bied slaapplek aan 5 gaste en beskik oor 2,5 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n oop area met 'n driekwartbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV en gemaklike rusbanke.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die huis lei na 'n privaat tuin met 'n swembad, buitesitplek en braaigeriewe.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Hettie B
Saam met vriende
5.0
Rustig en pragtige omgewing. Wat 'n verrassing was dit. Die plekkie is pragtig en gerieflik met die gasvrou wat jou bederf met soveel gasvryheid en be...
Sien meer
Jul 2024
Stefan S
Gesin met tieners
5.0
Lekker verby. N lekker magical en gemaklike plek met baie spasie en pragtig! Dit was te ongelooflik vir woorde. Ons was bederf en dit was nog die best...
Sien meer
Jan 2024
Maralize P
Gesin met klein kinders
5.0
Klein juweel. 'n Pragtige ruim selfsorg-eenheid met alles wat jy benodig. Ons was selfs bederf met 'n bottel wyn en sjokolade en my dogter met lekkern...
Sien meer
Des 2023
Lani V
Gesin met klein kinders
4.8
The best! Amazing, owners are lovely and friendly. They made our stay fantastic! Big thank you to them!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Runaido M
Saam met lewensmaat
4.6
Veilig en netjies. Baie lekker. Geen klagtes.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Engela Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • Manta Wing 10, Meer-En-See, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea La Vie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manta Wing 10, Meer-En-See, Richardsbaai, 3900, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e68ac87118146cf56c7021974491d0564fb1e4f3d50a846f07da68d66a59a930735e16b9f262d3933db6963daea1d76a544?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 10 Manta Wing Meer-En-See 3900 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.775495258282 32.11477581584

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang