Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea La Vie

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 6 resensies vir Sea La Vie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Zelda R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda R

Fantasies lekker gebly. Weereens dankie aan Karin en Leon Enslin.

Heerlik gebly. Baie lekker gewees.

Andre M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Ongelooflik lekker.

Ongelooflik lekker gebly. Pragtige netjiese plek. Baie gasvry. Super netjiese verblyf.

Leandra V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandra V

Fantasties.

Baie meer as wat ons verwag het. Huis weg van huis af. Gasvrou baie trots op haar plekkie. Klientediens uitstekend.

Ricus N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricus N

Moderne eenheid naby aan die see met 'n lekker huisgevoel.

Bitter lekker! Die eenheid is modern en naby aan die strand. Jy sal aangenaam verras wees oor hoe lekker ingerig die eenheid is. Die gasheer is 'n baie vriendelike en toeganklike persoon. Ons kon lekker ontspan en braai terwyl ek loer na die see so 500m weg. Werklik goeie waarde vir geld.

Ronalda V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronalda V

Karen and her husband were friendly and made our stay a pleasure.

We want to visit again and have already shared with our friends and family. The location is very good, with the beach and shopping mall nearby. We enjoyed the friendly owners who were down to earth and would recommend to others. Thank you for a lovely stay. I would like to take my kids next time.

Dionné V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dionné V

Alles was net reg gewees. Die plek was netjies en skoon.

Ons het baie lekker gebly.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexanderweg 13, Warner Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52f58121dba09be9d3d8e7ffe5bedf592aa334a3138aa66e358ddb1379781a6f37ade3cc87afaa34278c8109841f7e3f7be1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 13 Alexander Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -30.093222923694 30.860968003705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang