Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea La Vie

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexanderweg 13, Warner Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Sea La Vie is in Warner Beach, Kingsburgh geleë. Dit bied bekoorlike vakansieverblyf en het slaapplek vir 4 gaste.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n dubbelbed omskep kan word. Die eerste badkamer het 'n stort en 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-kanale.

Die glasskuifdeur lei na 'n toegeboude stoep met sitplek, 'n kroeg en 'n braai-area. Die verblyf is ook stapafstand vanaf die see.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Zelda R
Gesin met tieners
5.0
Fantasies lekker gebly. Weereens dankie aan Karin en Leon Enslin. Heerlik gebly. Baie lekker gewees.
Mrt 2024
Andre M
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker. Ongelooflik lekker gebly. Pragtige netjiese plek. Baie gasvry. Super netjiese verblyf.
Jan 2024
Leandra V
Gesin met tieners
5.0
Fantasties. Baie meer as wat ons verwag het. Huis weg van huis af. Gasvrou baie trots op haar plekkie. Klientediens uitstekend.
Jan 2024
Ricus N
Gesin met klein kinders
5.0
Moderne eenheid naby aan die see met 'n lekker huisgevoel. Bitter lekker! Die eenheid is modern en naby aan die strand. Jy sal aangenaam verras wees o...
Sien meer
Des 2023
Ronalda V
Saam met lewensmaat
5.0
Karen and her husband were friendly and made our stay a pleasure. We want to visit again and have already shared with our friends and f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Alexanderweg 13, Warner Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Sea La Vie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Alexanderweg 13, Warner Beach, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52f58121dba09be9d3d8e7ffe5bedf592aa334a3138aa66e358ddb1379781a6f37ade3cc87afaa34278c8109841f7e3f7be1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 6 5 1 5 13 Alexander Road Warner Beach 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -30.093222923694 30.860968003705

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang