Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Shack

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 154 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Harold Wernen A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Perfek, asemrowend, top diens, rustigheid, kwaliteit tyd. Besondere pragtige omgewing, see uitsig asemrowend, stilte, geriewe tops, natuurskoon, kry weer waardering om te lewe en jouself te geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hesther
Sea Shack
Hello Harold, Baie dankie vir die pragtige review. Ons is so bly dat julle die tydjie by Sea Shack gehad het. Ons sien uit om julle weer by Sea Shack te hê.

Jacqueline T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Sal definitief teruggaan. Dis hemel op aarde. Heerlik gekuier. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertia E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Asemrowend mooi. Wow, wat kan ek sê. Die mooiste, skoonste plekkie reg voor die see. Ons was 12 persone en het lekker gemeng met die ander gaste. Die kombuis wat ons gedeel het, het 200% lekker uitgewerk, want elkeen het sy krat met sy eetgerei in en almal het gehelp skoonmaak. Ons het 'n lekker groot yskas gehad vir al ons koue goed. Die kombuis het alles waaraan jy kan dink wat jy nodig het. Dankie vir jou hulp en dat jy uit jou pad gegaan het om ons mooi rond te wys en 'n bietjie vertel het oor die plek, wat 'n nice mens om mee te gesels. Alles was mooi skoon, die groot stort met die warm water, die beddegoed en kamers was regtig niks om oor te kla nie, so lekker geslaap en veilig gevoel. Die perseel word mooi na gekyk. Ek kan die stukkie hemel aanbeveel as jy wil gaan ontspan. Ons sal definitief weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hesther
Sea Shack
Hello Tertia, Baie dankie vir hierdie pragtige review. Ons is so bly dat julle lekker gekuier het by Sea Shack. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Letitia V
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

Wonderlik! Wow. Dit was absoluut fantasties. Loo's was net 'n aanpassing in die begin, maar het dit gou gewoond geraak. Kan dalk net voorstel vir 'n ekstra braaier miskien? Baie dankie vir die vriendelike ontvangs en behulpsaamheid deurentyd. Sal definitief weer binnekort daar wil oornag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca B
Kort verblyf
2.8
Feb 2025

Teleurstellend. Ek wil graag my teleurstelling uitspreek oor my ervaring by Sea Shack. Ek is nie iemand wat maklik kla nie, maar ek voel dat daar 'n gebrek aan duidelike kommunikasie was oor belangrike aspekte van die verblyf. Daar was nêrens duidelik aangedui dat daar geen elektrisiteit beskikbaar is vir die laai van fone of laptops nie. Die aanbeveling om 'n koplig saam te bring, dui nie eksplisiet daarop dat daar geen krag is nie. Dit is belangrike inligting, veral vir gaste wat steeds moet werk tydens hul verblyf. Verder was daar geen vermelding dat die toilette longdrop-toilette is nie, wat 'n sterk en onaangename reuk het. Dit is 'n kritieke detail wat vooraf gekommunikeer moes word. Met betrekking tot die toegangspad: Ek het vooraf uitgevra oor die toestand van die grondpad en is meegedeel dat dit nie in 'n slegte toestand is nie. In werklikheid is die pad uiters moeilik begaanbaar vir enige voertuig wat nie 'n 4x4 is nie. Dit behoort duideliker gestel te word om gaste beter voor te berei. Nog 'n aspek wat ek as problematies ervaar het, is die beskikbaarheid van handdoeke. By die meeste selfsorgverblywe waar ek al oorgebly het, word dit of voorsien, of gaste word spesifiek vooraf versoek om hul eie saam te bring. Ek het die bestuur hieroor genader en is meegedeel dat hulle sou kyk of daar handdoeke beskikbaar is – ek wag egter steeds op terugvoering. Ek deel hierdie terugvoer nie om onnodig te kla nie, maar omdat ek voel dat toekomstige gaste beter ingelig moet word oor wat om te verwag. Duideliker kommunikasie oor bogenoemde punte sal gaste help om 'n weldeurdagte besluit te neem oor hul verblyf by Sea Shack.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Lisle B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Love it! Love it! Love it! Absolutely amazing. Can't wait to make my next booking. We had such an amazing time with our friends, now, we are all planning to bring our teens along.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hesther
Sea Shack
Dear Lisle, Thank you for the review. We look forward to welcoming you back again.

Lisle B
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Lovely. Stunning. I will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Good break away. After a very busy month, we enjoyed the peace and tranquility. Awesome and relaxed weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wafeqah A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

It was amazing. It was tranquil and comfortable. The views were beautiful. I will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christo A
Kort verblyf
4.6
Sep 2024

Fantastiese 70ste verjaardag met vriende van orals. Fantastiese venue vir 'n groep mense. Nie geskik vir verskillende groepe op dieselfde tyd nie. Toiletgeriewe verdien aandag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Hesther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 154

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Soldatenbaai, Cape Columbine Natuurreservaat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc2bb54a0bd95bb9f878c3f3510a35b4954081733364d3a16575fbdea0f48b216e7e3d6669a993010262619552f55c853d4c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 154 5 1 5 Soldaten Bay Cape Columbine Nature Reserve 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.818752403488 17.855234409424

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang