Sea Shack
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Soldatenbaai, Cape Columbine Natuurreservaat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Vanaf R980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sea Shack bied 'n unieke, omgewingsvriendelike glanskamp-ervaring op die randjie van die water in die Cape Columbine Natuurreservaat. Verblyf word in 11 pragtige huisies gebied waar die branders se gedruis saans hoorbaar is en die voëls se geroep soggens. Die tarief sluit die toegangsfooi tot die natuurreservaat in.
Elke bekoorlike Sea Shack skep 'n rustige, idilliese atmosfeer en bied slaapplek aan 2 gaste. Elke huisie het 'n Cloud 9-matras en linne en is volgens 'n unieke tema versier. Agt van die huisies het koningingrootte-beddens en 2 het elk 2 enkelbeddens.
Gaste het toegang tot 4 gemeenskaplike kleinhuisies met storte en omgewingsvriendelike toilette. Die warmwatersilinder werk met gas.
'n Gemeenskaplike boma met 'n goed toegeruste kombuis en 'n opwaskamer met 'n yskas, gasstowe, eetgerei, breekware en kookgerei is beskikbaar. Sea Shack is heeltemal onafhanklik van die nasionale kragnetwerk en gebruik slegs sonkrag en gas. Selfsoonsein en -laaiplek is beskikbaar, maar haardroërs word ongelukkig nie voorsien nie. Sea Shack doen hul bes om alles wat gaste benodig te voorsien en moedig hulle aan om saans by die vuurput te sit en kook en kuier.
Sea Shack is sowat 5 km vanaf die bekoorlike kusdorpie, Paternoster. Strande en aktiwiteite soos voëlkyk, voetslaan, bergfietsry, kajakvaart, perdry en begeleide duinritte is in die omgewing beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Hesther Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 148
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Soldatenbaai, Cape Columbine Natuurreservaat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Shack het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Paternoster Weskus Wes-Kaap
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Soldatenbaai, Cape Columbine Natuurreservaat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang