Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Spray

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 73

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 52 resensies vir Sea Spray
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Luisa L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Luisa L

Comfortable and clean.

Stunning view of the sea and the mountain. Very well located.

Robyn R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robyn R

Great in prime location.

Lovely stay in prime location. Safe and secure. Host was very helpful and accommodating.

Johan M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Asemrowende uitsig waarmee jy gaan slaap en opstaan.

Leon was altyd beskikbaar en het my heeltyd op hoogte gehou. Uitstekende gasheer.

Ferdie C - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdie C

Uitstekend.

Perfekte plek vir 2 mense.

Hester L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hester L

N heerlike week in die Kaap.

Het die verblyf geniet en die uitsig was asemrowend mooi. Gerieflike woonstel met alles wat jy nodig het. Goed geleë. Die oopplan leefarea is lekker ruim en mens voel nie vasgedruk nie. Eienaar antwoord vinnig op navrae en hou jou op hoogte van verwikkelinge.

Charles K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charles K

Sien jou weer, Sea Spray AG06.

Ideaal geleë. Beskikbaarheid en effektiwiteit van MyCity busdiens. Betrokkenheid van eienaar.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Lilly L - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lilly L

Beste vakansie in baie lang tyd, verblyf fantasties.

Eenheid, skoon en netjies. Goed geleë en naby alles. Die eienaar Leon was 100% betrokke en behulpsaam, wonderlike instruksies. Net fantastiese ondervinding, 10 uit 10 vir LekkeSlaap en eienaar! Baie dankie julle.

Riaan A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan A

Baie lekker gewees en naby aan als geleë.

Baie lekker gewees en naby aan als geleë.

William L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
William L

Stayed for 5 days. Lovely.

Rates were acceptable and the view was fantastic.

Denise S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Denise S

Asemrowend - onbeskryflik lekker.

Baie, dankie Leon, vir jou behulpsaamheid ons waardeer. Die eenheid is modern, baie netjies en veilig. Dit het beslis in al ons behoeftes voldoen (Wi-Fi) en is baie sentraal geleë. Beslis 'n aanbeveling vir 'n onvergeetlike en rustige wegbreek.

Anita K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita K

Ontspannend met die beste see en berguitsig.

Leon was ongelooflik behulpsaam met elke navraag wat ons gehad het. Ons verblyf was vroeër beskikbaar as inkloktyd, dit was netjies en met alles toegerus wat ons benodig het. My man kon steeds sy werk vanaf woonstel doen omdat daar WiFi beskikbaar was. Die ligging is uitmuntend en die uisig definitief die moeite werd!

Teresa C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa C

Beautiful self-catering flat. Amazing location and walking distance to restaurants.

Will definitely rent this again.

Marisca M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisca M

Beeldskoon. Die uitsig is asemrowend en so lekker naby aan alles.

Alles wat jy nodig het. Die bed is so gemaklik en in die geheel baie netjies en skoon.

Saretta G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saretta G

Baie gerieflike selfsorgverblyf met prima uitsig oor Tafelbaai. Puik gedetailleerde reelings deur die eienaar.

Die kommunikasie met Leon was te alle tye onverbeterlik. Die veiligheidsmaatreëls was baie gerusstellend. Ek dink verblyf in hierdie woonstel is hoogs aan te beveel.

Fatima F - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatima F

It was wonderful.

The apartment is central to all shops and restaurants which was a big plus. We always felt safe and there was no unnecessary noise. Will definitely stay there again.

Sarel D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel D

Netjies, gerieflik, baie goed geleë en pragtige uitsig.

Sal 'n idee wees om instruksies vir die elektroniese stoof te gee. Het gesukkel om dit te maak werk.

Billy H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Billy H

Kuier was uitstekend. Badkamer se ligging en ventilasie kan verbeter.

Wittebrood was lekker.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Iana S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iana S

Eerste uitsig as jou oë oopgaan is berg en so-ook wanneer jy gaan slaap, see en so-ook as jy gaan slaap.

Heerlike wegbreek vir my en my dogter. Terwyl ons gewag het vir die res van ons familie om by ons aan te sluit, na laaste eksamen. Die lang oop strand was so lekker naby vir die vroeë oggendstappie of draffie. Woonstel is ideaal vir 2 mense, baie mooi netjies en al die aanwysings en instruksies is baie mooi duidelik. Uitsig is asemrowend!

Christo F - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo F

Well situated close to all the major attractions.

Value for money. Owner supplied good information and pin locations for all the amenities.

Maria J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria J

Lovely unit - perfect for a couple. Most beautiful view of the ocean and Table Mountain and close to restaurants and shops. We will recommend Sea Spray to anyone.

We will definitely stay at Sea Spray again.

Cecil V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecil V

Die uitsig was baie mooi en naby aan als.

Jy kyk elke dag in Tafelberg vas en is baie naby aan mall en eetplekke.

Hester V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester V

Dit is 'n heerlike plek met die see op jou voorstoep.

Alles was baie goed georganiseer, hoe jy toegang moet kry tot jou parkering. Ek sal die plek enige tyd aanbeveel.

Willette B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willette B

Baie lekker vakansie gehou.

Sea Spray is 'n baie oulike plekkie vir 'n see-wegbreek.

Erika S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika S

Fantastiese uitsig.

Verblyf was uitstekend. Het die uitsig van Tafelberg so geniet. Woonstel baie goed toegerus en baie netjies. Baie dankie Leon vir al jou hulp. Sal vir seker weer hier kom bly.

Nicholene V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicholene V

Was 'n wonderlike plek, en het baie lekker daar gebly.

Sal die blyplek enige tyd aanbeveel, en sal self weer daar gaan vakansie hou.

Sasja V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sasja V

Goeie waarde vir geld, en boonop is daar 'n pratige uitsig ingesluit.

Baie netjies. Naby beste restaurante. Sal gretig terugkeer teen die prys.

Annamarie K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie K

Pleasant.

No television shows was a disappointment.

Karlien T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlien T

Mooiste see uitsig.

Gerieflike en netjiese verblyf, ek het heerlik gekuier!

Careen A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Careen A

Lieflike uitsig van Tafelberg en die strand!

Veiligheidsvoorstel vir die stort in die bad. Dalk 'n los matjie wat vassuig onderaan terwyl jy stort, want met die seepwater raak dit baie glipperig en kan iemand lelik seerkry met 'n val in die stort/bad. Oorweeg dalk die veiligheid van die gaste t.o.v. die voordeur en skuifdeur.

Dawid S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dawid S

Pragtige plek met asemrowende uitsig oor see en berg.

Baie hulpvaardige gasheer. Plekkie is pragtig met alles wat mens benodig. Sal definitief weer daar bespreek.

Zani S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zani S

Pragtige uitsig oor die see en Tafelberg.

Pragtige uitsig oor die see en Tafelberg. Jy loop letterlik uit die eenheid, oor die straat dan is jy op die strand. Dit was lekker om in die oggend op die stoepie te sit met n koppie koffie en na al die mense te sit en kyk . Besige straat, met mense wat loop met honde en mense wat oefen. Maar wees gerus wanneer jy skuifdeur toe maak hoor jy nie sommer die geraas van die motors nie. Dankie vir die verblyf by Sea Forever Beachfront, ons het lekker gebly.

Naomi S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi S

Ontspan voor 'silly season'.

Leon is 'n baie behulpsame en vriendelike gasheer wat volledige aanwysings deurgegee het. Die foto's op die webblad skep by my die illusie van 'n ruimer wooneenheid, Ek was dus effe teleurgesteld met die grootte asook die slaapkamer aan die parkeerarea se kant was baie raserig met die voetverkeer voor die venster verby. Dis lekker sentraal geleë met eetplekke en inkopies stapafstand. Dit het ook 'n lieflike uitsig op Tafelberg wat 'n yslike pluspunt is.

Sea Spray se terugvoer

Jammer om te hoor Naomi, en glo dit is die absolute uitsondering, aangesien uit 30 uistekende resensies is dit die eerste keer dat ons so n klagte gekry het.
Groete

Sea Spray
Marietjie S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marietjie S

Lekker gekuier en goeie uitsig.

Die stort in bad benodig 'n mat. Die stortdeur benodig 'n rubber aan onderkant sodat vloer droog bly tydens stort. Woonstel kan doen met veiligheidsdeure (net 'n voorstel).

Melony C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Melony C

Peace and quiet!

Amazing place to stay, very comfortable and neat. Excellent service.

Gerhard N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Gerhard N

Die foto's gee 'n wanindruk van hoe die plek werklik lyk.

Die kamer word heelaand belig. Daar was nie gordyne om toe te trek nie. Die kamer se venster kyk uit op parkeerarea en die gang wat almal moet verby om by die woonstel blok se hysbak uit te kom, so jy hoor alle beweging. Privaatheid is totaal en al beperk! Ons het 9 dae daar spandeer. Niemand bring skoon handdoeke of skoon beddegoed nie. Die skottelgoedwasser ruik of iets doodgegaan het binne-in. Die foto's is glad nie wat jy kry nie. Teleurgesteld is al wat ek kan sê.

Hennie C - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie C

Met ons aankoms het Leon, die eienaar, ons ewe vriendelik ingewag en alles mooi verduidelik.

Die eienaar het werklik sy kant gebring. Alles was eintlik puik. Ons sal weer gebruik maak van die eenheid.

Lynette W - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette W

Dit was heerlik.

Pragtige plek, wonderlike uitsig. Naby kuierplekke.

Werner M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner M

Heerlike verblyf en fantasties geleë.

Sal definitief weer hiernatoe kom. Ons het dit baie geniet.

George B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
George B

Baie rustig met asemrowende uitsig oor die berg.

Dit is regtig waarde vir geld, baie veilig, baie skoon en sal enige tyd weer daar gaan bly.

Johan G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G

Al wat ek weet, dit was moer koud. Kom nie die mooi sien of ervaar nie.

Pragtige uitsig en sentraal geleë. Plekkie is pragtig en skoon.

Annemarie E - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie E

Uitstekende verblyf met die aller mooiste uitsig op Tafelberg!

Heerlike gesellige, mooi en gerieflike woonstel reg op die strand. Saans is die uitsig oor die see sprokiesmooi met die liggies van Tafelberg en die skepe wat op pad is hawe toe.

Chris H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H

Fantastiese uitsig.

Skoon, netjies, veilig, wonderlike uitsig.

Dorothea Maria C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothea Maria C

Heerlik.

Die eenheid het meer as genoeg spasie vir 2 mense. Dis maklik om by winkels, restaurante en natuurlik die strand te kom. Die TV was bietjie moeilik, maar dis meer die gebruikers as die sisteem. Volle Wi-Fi toeganklik, kon net nie ons DStv Now kry om te werk nie.

Mari D - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari D

Baie netjiese, skoon woonstel, wat baie goed geleë is.

Die woonstel is loopafstand van die strand af, met 'n pragtige uitsig oor Tafelberg. Baie dankie, ons het heerlik gebly.

Sea Spray se terugvoer

Baie dankie vir u baie goeie resensie. Mari.

Ek stem saam, die mense hou baie van die uitsig oor die see en dat die eenheid by die strand is.

Groete,
Leon

Sea Spray
Anthony M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony M

Puik.

Alle DStv-kanale sal goed wees en dalk 'n lekker braai vir buite. Die res was 100%. Hierdie woonstel is stapafstand sentraal. Volgende jaar weer daar vir Cape Town 12 run.

Susan R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan R

Ons het die uitsig van die strand en Tafelberg vreeslik geniet.

Die uitsig is fantasties. Naby winkels en restaurante. Verblyf was skoon en gemaklik. Teleurstelling dat daar DStv geadverteer was, maar dit was OpenView-TV. Netflix was buite werking.

Anri B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anri B

Dit was fantasties.

Die plekke is lekker ingerig vir twee persone en het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Albertus V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albertus V

Ek sal beslis weer daar bly.

Ons soek altyd verblyf in Blouberg en die vereiste is daar moet 'n braaiplek wees en dit moet 'n asemrowende view hê. Nou wat meer kan jy voor vra as hierdie juweel van 'n plek. Ons sal beslis dit ons oorslaapplek maak vir Bloubergstrand.

Willem F - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willem F

Aangenaam.

Sien sterre.

Chris H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris H

Uitstekende ligging, billike prys, netheid en kliëntediens puik.

Sien sterre.

Vanaf R1 700
R1 700 R1 275
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 700
R1 700 R1 275
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 4, Sea Spray-gebou, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3151d6479c124df124496226bd00e8a8288d8f8084c55b12c8fd00d71b4b3969515d1bf07bfe89859ee2f6f1ca38bde60a02?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 700 nouVanaf R1 275 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 4 Marine Avenue Sea Spray building 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.823516834003 18.477976620197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang