Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Spray B107

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan, Sea Spray B107, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sea Spray B107 is in die gewilde Marinerylaan in Bloubergstrand geleë en is 'n pragtige selfsorgwoonstel wat ideaal is vir 'n onvergeetlike gesinsvakansie, want dit spog nie net met lieflike see-uitsigte nie, maar is net oorkant Kite Beach geleë.

Dié smaakvol versierde woonstel het slaapplek vir altesaam 4 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het direkte toegang tot die balkon en is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. Albei slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, verhitte handdoekreling, wasbak en toilet.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware asook 'n ontbyttoonbank met stoele. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Toegang tot gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar.

Deur die skuifdeur is daar 'n balkon met buitesitplek wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie terwyl jy die see-uitsigte ten volle bewonder. Dié kompleks bederf met 'n gemeenskaplike verhitte swembad en braaigeriewe wat gaste meer as welkom is om te gebruik. Gaste kry veilige parkeerplek binne die kompleks asook 'n ekstra stoorplek langs die parkeerplek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Sea Spray B107
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Damion Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 14

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Marinerylaan, Sea Spray B107, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea Spray B107 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan, Sea Spray B107, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf2019dbeb3b04e8e68a4f966072058345f8ab12d5009e6a52d2e8a0da9e21e2f6c6b0af43db135bbfae36fc59a2f3ee09b0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 Marine Drive Sea spray B107 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.823372158112 18.478039245963

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang