Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Spray B403

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

FZP/CTHA Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 234

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Sea Spray B403
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Hans P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans P

Baie goeie waarde vir geld.

Baie goed ingerigte eenheid met fantastiese see-uitsig. Swembad ook lekker warm. Vriendelike personeel.

Sea Spray B403 se terugvoer

Hi Hans

Thank you for taking the time to write us a review. It is always appreciated so that we know what we are doing right and how we can improve. Glad that you had such a great time and that the apartment and facilities exceeded your expectations. We hope to welcome you back again soon.

Kind regards,
Jessica
CTHA Team

Sea Spray B403
Nonhlakanipho L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonhlakanipho L

Best.

We had a good stay. Don't want to complain, the only issue we had was a gas stove; it couldn't be turned on and we had to use the oven for our braai.

Sea Spray B403 se terugvoer

Hi Nonhlakanipho

Thank you for taking the time to write us a review; it is always appreciated, so we know what we are doing right and how we need to improve.

I do apologise for the gas braai. We managed to have it seen to, and it was an issue with the regulator. This has been resolved now, and I am sorry that you were not able to make use of the braai on the balcony during your stay. Our guest relations team will reach out to you in this regard.

I am glad, however, that you did enjoy the apartment and the rest of your stay. I hope that we will be able to welcome you back again soon.

Kind regards,
Jessica
CTHA Team

Sea Spray B403
Su-anie E - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Su-anie E

'n Heerlike vakansie met dit mooiste uitsig.

Woonstel B403 - maak die deur oop en daar vind jy die mooiste uitsig oor die see en Tafelberg. Die woonstel is modern uitgerus, het alles wat mens nodig het, met 'n veilige onderdakparkeerplek, sekuriteit, skottelgoedwasser asook 'n wasmasjien. Die woonstel was netjies en skoon. Komplimente aan Joan wat ons met vriendelikheid ontvang het. Oorkruis 'n stil straat en jy vind Bootlegger koffie en Jerry's Burger Bar vir heerlike koffie en aandetes. Sea Spray is perfek geleë en 'n vinnige hop na die stad.

Sea Spray B403 se terugvoer

Hi Su-anie, ons is so bly jul het jul verblyf geniet en baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit om julle sommer gou weer te sien. Goed gaan julle. Groete, CTHA Span.

Sea Spray B403
Ilze K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilze K

Besonderse plek!

Baie goed geleë. Asemrowende uitsig! Alles wat jy kan moontlik nodig hê!

Sonja B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja B

Pragtige eenheid en see-uitsig.

Pragtige, goed geleë eenheid reg oorkant die strand. Loopafstand na als wat jy kan benodig. Sal die eenheid, asook CTHA aanbeveel vir akkommodasie. CTHA se personeel is baie vriendelik en behulpsaam.

Sea Spray B403 se terugvoer

Dankie baie Sonja en ons is regtig bly dat jul die verblyf geniet het. Ons sien uit om jul gou weer te sien. Tot dan, kyk mooi na julself. Groete CTHA

Sea Spray B403
Elsje C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje C

Perfek.

Hoogs aanbeveelbaar.

Braam E - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Braam E

Heerlik.

Die see is heerlik, die woonstel is idillies geleë en die strand is pragtig.

Karin H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin H

Nice stay with just a few buts.

WiFi was working, but with an appalling download speed. Impossible to view any video or live content, pity during holidays. Communication between CTHA and the website needs improvement - we had informed the website of our arrival time, but no one from CTHA was there for keys and handover as they had not been notified. Bank details for breakage deposit are nowhere to be found, and it is unclear to visitors who they are dealing with and when. Location is excellent, though.

Sea Spray B403 se terugvoer

Hi Karin.
Thank you so much for your valued feedback and our sincere apologies that your preferred check in time did not reach us or any of our means of communication to you.
We are glad your enjoyed the location and we have informed the property owner of the internet and they will be attending to that when they are down next weekend.
Other than that, we hope to see you back some day.
Till then, keep well Karin.
Regards CTHA Team

Sea Spray B403
Danie R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Danie R

Nie weer nie.

Ontvangs was deurmekaar, nie geweet waar en by wie om sleutel te kry nie. Inboek het meer as 'n uur geneem. Kon nie deposito met 'n kaart betaal nie, moes kontant trek. Woonstel is baie kleiner as wat die foto's voorgee.

Angelique B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique B

'n Vakansie wat nooit vergeet sal word nie.

Dit was 'n onvergeetlike tyd en die mense wat ons geakkommodeer het was baie vriendelik en behulpsaam gewees. Dit was 'n baie lekker tyd gewees.

Sea Spray B403 se terugvoer

Hi Angelique,

Ons is regtig bly jul het die vakansie geniet en sien uit om jul weer in die toekoms te sien. Mag jul 'n geseende feesgetyd hê en 'n voorspoedige 2021.

Groete
Yolandi - CTHA

Sea Spray B403
Vanaf R2 393
R2 393 R1 795
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 393
R2 393 R1 795
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 4, Table View, Kaapstad, 7449, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dKr2MkorfXYWk1gCJGZkLvW5D5VGfbWs8AzToRxCfn4YltsIC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 393 nouVanaf R1 795 per nag (plek vir 4) 10 5 1 5 4 Marine Drive Table View 7449 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.82424 18.47852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang