Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea Studio

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Nadia J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Oortref verwagtinge. Hulle sien ons beslis gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Fantasties en vreedsaam. Dit is definitief een van die beste kuierplekke ooit. Dit is meer as wat die fotos of beskrywing se. Alles is daar wat jy nodig het, en selfs as die weer nie lekker is nie, is daar genoeg om jou kinders besig te hou. Dankie, vir die mandjie wat beskikbaar gestel is om by die strand te gebruik. Die hoor en reuk van die see as jy op die stoep sit, is die beste vir my.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aslene B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Dit was baie nice. Ek het dit geniet. Dit is 'n lekker rustige plek om lekker te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almari R
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Awesome plekkie, baie meer as wat ek verwag het en baie goed ingerig. Daar is baie ekstras en dit was 'n blast om daar te kuier. Alles was gemaklik en meer as wat ek verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan P
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Baie lekker. Pragtige plek, kort net groter bekers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Serhalita B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

It was fantastic. I will definitely be making a booking soon again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beana M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Heerlike verblyf naby die see! Ons het ons verblyf by Sea Studio baie geniet. Die huis het 3 slaapkamers en 'n badkamer en woonstel buite met sy eie badkamer. Die kombuis is goed ingerig met 'n skottelgoedwasser, Nespresso-koffiemasjien en ysmasjien. Ruim sitkamer met tot bordspeletjies. Ekstra lamp en ligte vir kragonderbrekings. Lekker braaiplek in die binnehof met voorraad hout. Die huis is binne stapafstand van die see en veilige parkering binne die erf. Goeie kommunikasie deur die eienaar en Rita wat die ontvangs hanteer. Sal Sea Studio definitief kan aanbeveel en hoop om in die toekoms weer daar te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kim N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Dit was die beste. Ons het ons baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2023

Very comfortable stable, the house has all the small appliances you could need for a weekend away and also very accommodating towards dogs. We had a rainy weekend and the accommodation was really nice, the inside fireplace made it really nice, the confusion was that the 1 room with kitchen and bathroom is a separate flatlet from the main house and I don't think it is listed like that on the link, but our stay was very comfortable. Everything was neat and clean, would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sonet L
Kort verblyf
4.0
Apr 2023

Het nie gepas by my behoefte nie. Voordat ek bespreek het, het ek genoem dat ek my twee ouers saambring wat diep in hul 70's is. Die stoepgedeelte by die voordeur is nie oumensvriendelik nie, veral nie as dit reën of dou nie, die teëls word nat en is baie gevaarlik. Daar is ook geen reling om veiligheid te verseker nie. En ja, die voorkant lyk presies soos die foto, so dit is nie misleidend nie, maar mens besef eers die gevaar as jy self daar is. Die plek is ietwat van 'n teleurstelling siende ek dink daar is 'n wanpersepsie van solar - wat daar wel is is herlaaibare gloeilampe - wat nie behoorlik onderhou is nie. Ek sal voorstel dat alle persoonlike items wat in die kaste is verwyder word. Anders is dit nie 'n selfsorgeenheid nie. Met die Kaapse weer sal ek voorstel: 1. Kry 'n afdak by die voordeur - dit is nie professioneel om vir kliënte te sê hulle moet op 'n handdoek hul voete skoonmaak nie. Dit sal ook gee dat dit veiliger is. 2. Bring 'n tipe van 'n afdak by die braaigedeelte ook, want met slegte weer kan jy nie die gedeelte gebruik nie. 3. Dit sal ook voordelig wees om 'n droograk/drooglyn te hê, want wat doen 'n mens met nat handdoeke of klere? Lig ook kliënte voor die tyd in dat hul hul eie DTSV kaart moet bring. Baie oumense hou nie van die Smart TV-idee nie en sal verkies om net normale DSTV te kyk. Lig kliënte net in. Die plek kan baie oulik wees, ek dink net dat daar wel 'n paar dinge is wat reggestel moet word.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Francois
Sea Studio
Baie dankie vir die voorstelle. Wat die teels buite betref dit is spesiaal vir nat omstandighede. Daar is reeds bouplanne om die stoep toe te Bou maar soos alles kos dit geld. Wat die Tv betref al die apps is daar en jy kan met jou eie DSTV ook inlog. Daar is ongelukkig nie meer die ou decoder nie aangesien ons dit vervang het met die smart tv. Ek dink al die idees is oulik maar mens moet ook realisties wees en besef dat jy al hierdie en meer kan kry maar dan verdubbel die prys. Net op die wasgoed ons het die week ‘n wasmasjien tuimeldroër kombinasie aangekoop wat sake baie gaan vergemaklik. Hopenlik volgende jaar die tyd kon ons al toebou. My Ma het self al gevra vir ‘n reëling so ek weet dit moet gebeur.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 680
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 680
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2de Laan 83, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbc70a8347426f62fa36169af7a9dfb4ee0daa91c0dc3a7b3cc151a420f14a19d75da9ef2dd5cff1aa60594b7aa342cdc1b1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 680 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 83 2nd Avenue Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.343245 19.026821

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang