Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seacliff Splendour

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.5
Shirley F
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Dit was 'n droom! Het dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estel R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

So vriendelike gasvrou, stunning woonstel teen die see. Absoluut 'n moet besoek. Watter spesiale verblyf, teen die see, stunning woonstel en die aangenaamste gasvrou! Absoluut elke sent werd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Richard W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie lekker gebly. Vriendelike ontvangs. Eenheid was baie netjies, gerieflik en teen die see. Kan dit vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie baie lekker gebly. Die ligging is perfek en mooi langs die see. Baie baie lekker gebly. Het baie welkom gevoel en sal vir seker weer 'n naweek daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Dit is 'n gem van 'n plekkie. Die ligging en uitsig op die see is prentjie mooi. Dit is regtig 'n plek wat jou siel rus gee. Daar is soveel mooi strande om te sien en die natuurskoon is net beautiful. Die eenheid is ruim en netjies en Marlene het seker gemaak ons het alles wat ons nodig het en gesê van al die plekke wat ons kan besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad P
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Onvergeetlik! Die mooiste en netjieste plek met die beste uitsig! Sal definitief weer daar kom bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pinnie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ongelooflik lekker en so perfek 2 persone! Baie baie netjies en gerieflik. Toegerus met alles wat nodig is en meer! Mooiste uitsig oor die see!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

We absolutely loved the place. It was spotless, had everything we needed, and is perfectly located overlooking the ocean. It was a home away from home. Marlene was absolutely great and provided everything we needed. Really great service from the host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Rustig, skoon, baie lekker. Marlene is altyd 'n goeie gasvrou. Plek was skoon en netjies en baie gerieflik met beste uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elfrida W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2023

Ons het heerlik gekuier. Seacliff Splendour bied alles wat jy nodig het om 'n lekker vakansie te hê. Word soggens wakker met die dreun van die see in jou ore en 'n pragtige uitsig oor die see. Ons sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 206

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 48, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf03a6cc551e2d9355a62709db1fb7fe30849fbf008544ee7ac63d010148ad4c3f694a2966b21693fbdc1030010c93e5d9f6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 48 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.096437 18.302744

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang