Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seacliff Splendour

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 48, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seacliff Splendor bied selfsorgverblyf met panoramiese see-uitsigte in 'n seefronthuis in Lambertsbaai. Hierdie rustige vissersdorpie spog met pragtige wit strande, diverse wild, golwende duine, 'n voëlbroei-eiland en matige klimaat regdeur die jaar.

Verblyf by Seacliff Splendor bestaan uit 'n 3-slaapkamerwoonstel op die eerste verdieping en 2 grondvloerwoonstelle wat elk oor 1 slaapkamer beskik. Die eenhede is almal smaakvol gemeubileer en spog met skilderagtige see-uitsigte vanaf privaat balkonne en braaigeriewe. Die woonstel op die boonste vloer is geskik vir 6 gaste terwyl die eenhede onder slaapplek vir 2 gaste elk.

Daar is 'n goed toegeruste kombuis in elke eenheid om in gaste se selfsorgbehoeftes te voorsien. Elkeen van die eenhede beskik ook oor 'n TV met DStv, 'n eetarea en 'n gemaklike sitkamerstel in die leefarea.

Doendinge om in die dorp te geniet sluit in sandplankry teen die duine af, vierwielmotorfietsry, mikroligte vlugte oor die baai en watersport soos swem, lyfplankry en branderplankry.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 32 resensies vir Seacliff Splendour
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 206

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Strandstraat 48, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seacliff Splendour het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat 48, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf03a6cc551e2d9355a62709db1fb7fe30849fbf008544ee7ac63d010148ad4c3f694a2966b21693fbdc1030010c93e5d9f6a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 48 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.096437 18.302744

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang