Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seacret Whale - Sea View Apartment

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 25 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Coral-pad 92, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 440 R1 080 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seacret Whale - SeaView Apartment is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel met gedeeltelike see-uitsigte, geleë in 'n stil woonbuurt Bloubergstrand, stapafstand vanaf die strand, restaurante en winkels.

Dié eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n sentraal geleë ontbyt-eiland waar gaste hul maaltye kan geniet. Daar is 'n skottelgoedwasser in die kombuis vir gaste se gerief, asook 'n wasmasjien in die badkamer. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel met 24 uur-sekuriteit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir Seacret Whale - Sea View Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Brandon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Coral-pad 92, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seacret Whale - Sea View Apartment het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 440
R1 440 R1 080
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 440
R1 440 R1 080
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Coral-pad 92, Blouberg, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb36b2257ce4a69f4a27ef9adf61f929d3b2369b241b8fbe2287a932c078be3cfdc9de2e69d498835bff353c4834bb36a0fb7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 440 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 92 Coral Road Blouberg 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.8097465 18.4704708

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang