Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagull 203

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 664

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

2.2 uit 5van 1 resensie vir Seagull 203
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Christelle P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Christelle P

Onaangenaam.

Ons het van dag 1 af geen koue water gehad in die hoofslaapkamer waar die bad is nie. Ons as 5 volwassenes moes 1 stort deel, wat regtig onaangenaam was. Die yskas lek water. Die oond se glasdeur is gebreek. Ons het alles gerapporteer toe ons daar aankom. Al wat reggemaak is, is die TV. Daar is net 5 braaiers vir al die woonstelle wat daar is, en 'n groot probleem met parkering. Nie eens geweet daar is WiFi nie. Ons is glad nie ingelig daaroor nie.

Vanaf
Vanaf R765
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R765
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c53e8402487c148ff7cd198d06aa8ee738cb211058d367cc96d2a5b4d3b325320221c4c1eafa3f2d8920851067727c814dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R765 per nag (plek vir 5) 1 5 1 3 Warwich Avenue Seagull Holiday Flats 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.863455490765 30.371087160713

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang