Sean
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Point Village-pad, Point Village, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
- Vanaf R1 575 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sean's House is ’n bekoorlike selfsorghuis in die pragtige Mosselbaai. Dit is op ’n veilige eiendom geleë, baie naby aan die strand en stapafstand van verskeie winkels af.
Die huis het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-leefarea met 'n televisie en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. In die leefarea is daar 'n slaapbank, 'n TV met DStv, 'n DVD-speler en klankstelsel. Die kombuis het 'n vierplaat-stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf en wasmasjien. Die leefarea bied toegang tot 'n pragtige braai-area en op die eerste verdieping is 'n sonnige balkon met 'n skouspelagtige uitsig oor die see.
Mosselbaai het lieflike strande en branderryplekke. Dié kusdorp spog ook met historiese argitektuur, 'n paar museums, en 'n ou, werkende hawe. Doendinge in die omgewing sluit haaihokduik, bootvaarte en staproetes in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Point Geverifieer
Eiendomme 54
Resensies 168
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Point Village-pad, Point Village, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Beacon Point Mosselbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Point Village-pad, Point Village, Mosselbaai, 6520, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang