Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seashell House Unit for 2

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golfstraat 8, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seashell House Unit for 2 bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n oopplan-woonstel op die grondverdieping met ’n see-uitsig. Die perseel is in L'Agulhas net 400 m vanaf Agulhas Nasionale Park, getypoele. Kaap Agulhas Vuurtoring en die geskiedkundige tip van Afrika vaan die Indiese en Atlantiese Oseane ontmoet.

Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste, dit het ’n koninggrootte-bed, ’n badkamer met ’n stort, ’n sitarea, ’n kombuisie en ’n eetarea. Die kombuisie is met ’n yskas, enkelgasplaat, tweeplaatstoof, mikrogolf en ’n ketel toegerus. Die woonstel het ook ’n waaier, ’n TV en beperkte WiFi.

Die woonstel her ’n sitarea buite met braaigeriewe waar gaste die uitsig kan geniet. Daar is veilige parkeerplek in die motorhuis wat langs die eenheid is. Die motorhuis is geskik vir 'n klein motor of motorfiets. Die bestemming is naby restaurante en superette. Doendinge in die area sluit voetslaan in. Die eienaar woon op die perseel, maar die woonstel is apart van sy eenheid en niks van die areas word gedeel nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Golfstraat 8, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seashell House Unit for 2 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Golfstraat 8, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbd1fa115466da147ceb6be170043e49345f89c7d3af5335c9a8cd65a2ddb0f98883e8c3a2f0c18685faf70a3e05efb1d297?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 8 Golf Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.826610216046 20.00933811164

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang