Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Secret Garden Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 23 resensies vir Secret Garden Guest House
Netheid
4.7/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Salamina S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salamina S

Ek sal beslis weer van Secret Garden Guest House gebruik maak.

Baie netjies en rustig.

Adele S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

Enjoyed a wonderful stay. Real value for money.

The room was always kept clean. Always felt secure, even though I was on my own. The staff were helpful and friendly. The perfect location, peaceful and quiet. Would definitely stay again. Thank you.

Ameera V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ameera V

Very relaxing.

It was very nice. I had a nice relaxing weekend and it was so quiet and close to the beach you could hear the ocean at night.

Darren C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren C

We enjoyed our stay from start to end. Jessica was very helpful upon arrival.

It was just what my spouse and I needed. Calm and relaxing environment. We had everything to ourselves (bonus).

Etienne V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne V

Lekker gebly.

Sien sterre.

Amiena C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amiena C

Ok

Ok stay, thought the pool would be heated as the last time to use it, but it was not.

Ina B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ina B

Lekker oornag verblyf.

Die beddegoed was teleurstellend. Slegs 'n comforter wat krap.

Christine P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine P

Dis uitsonderlike plek en hulle was baie goed vir my.

Baie goeie mense en soos ek gesê het baie goed vir my.

Len M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Len M

It was a great stay and convenient.

The accommodation and location were just what we needed.

Mari F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mari F

Pragtige, netjiese, goed toegeruste plek.

Secret Garden gastehuis is 'n ruim netjiese en goed toegeruste plek. My verblyf was lekker en die ontspan area op die dak is lekker om bietjie weg te kom van die gejaag. Die tuin is goed versorg en 'n lus vir die oog. Ek sal Secret Garden enige tyd aanbeveel. Waarde vir geld.

Cherise Y - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Cherise Y

We enjoyed our stay at Secret Garden Guest House, no complaints.

See stars.

Kimlynn L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kimlynn L

It was a pleasant stay and we would definitely be visiting soon again.

Customer service was on point and everything about our stay was just beyond blessed.

Secret Garden Guest House se terugvoer

Dear Kimlynn

Thanks so much for your amazing review. It was so exciting to host you here for your special weekend and the photos portray everything that we would like to see in our guests.

You made us just as happy and we cannot wait for your next visit!!

Kind regards,

Tisha
Secret Garden Manageress

Secret Garden Guest House
Emil N - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emil N

They go the full mile for you. Excellent and the garden is Eden.

The owner is a gem and you feel at home. The secret garden is out of this world. Ideal for romantics, business stops or a casual visitor.

Secret Garden Guest House se terugvoer

Dear Emil,

Thank you so much for this excellent review.
We are extremely happy that all your expectations were met.
Please do visit us again in the future when you require a holiday or business accommodation.

Kind regards,
Tisha
Secret Garden Manageress

Secret Garden Guest House
Ralph A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ralph A

Beautiful view.

My next holiday destination.

Secret Garden Guest House se terugvoer

Good Day Ralph
Thank you so much for the wonderful review.
You are both welcome back anytime...First Class Guests.
Take care and keep safe.
Dawn
Secret Garden Guesthouse

Secret Garden Guest House
Amiena C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Amiena C

The place is nice an neat, but the facilities are very limited.

The place is beautiful but we couldn't use the swimming pool as there was a wedding ceremony and we were not aware of it. I only found out about it as I was on my way down to the pool to take a dip then had to head back up to my room. When we wanted to go down to the pool later the evening after the wedding ceremony the pool was then closed. The next morning thinking I'll take a nice early swim the pool was still closed and only opened at 10 am check out time. Not nice at all.

Secret Garden Guest House se terugvoer

I am so sorry about the inconvenience caused by the wedding which only lasted two hours.
I tried calling you to explain about the pool cover and check out times,
We would like to offer you another nights stay at our expense.
Please contact me.
Apologies for your disappointment.

Secret Garden Guest House
Shellynne M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shellynne M

Calm area with an amazing view.

Very neat and beautiful guesthouse with an amazing view.

Secret Garden Guest House se terugvoer

Hello Shellynne
As it was my weekend off and I was not present in person, I would just like to follow up and hear if there was anything that bothered you regarding cleanliness and customer service that I need to address so that we can improve on that.
We really do value our guests who take the time to review, as it gives us pointers in areas where we did not quite meet expectations.
I do hope that otherwise you had a peaceful and pleasant stay.
Kind regards,
Tisha
Secret Garden Manageress

Secret Garden Guest House
Melody T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melody T

Beautiful and very peaceful guesthouse.

Shops not within walking distance. All staff very friendly and helpful. Excellent service.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtig en baie vreedsame gastehuis.

Winkels nie stapafstand nie. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Uitstekende diens.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Secret Garden Guest House se terugvoer

Dear Melody,
Thank you so much for your honest and fair review left for us. We truly do appreciate our guests for taking a moment to give feedback on their experience here with us.
We have some great specials throughout the year. Please consider booking again with us when you have a need for a holiday or business accommodation.

Kind regards,

Tisha
Secret Garden Manageress

Secret Garden Guest House
Brian S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Brian S

Baie skoon en netjies.

Dis 'n baie skoon en netjiese plek.

Secret Garden Guest House se terugvoer

Hallo Brian,

Baie dankie vir jou eerlike en opregte terugvoering oor ons gastehuis. Ons waardeer dit geweldig baie, selfs al het ons 'n punt hier en daar verloor. Sou graag daarop wou verbeter, so gee ons 'n kans en oorweeg dit om ons weer te gebruik vir vakansie of besigheids akkommodasie wanneer jy dit weer nodig het.

Vriendelike groete,

Tisha
Bestuurderes Secret Garden Gastehuis

Secret Garden Guest House
Kyle P - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kyle P

Beste naweek ooit.

Dit was 'n lekker naweek. Baie meer daaruit daaruit as wat ons verwag het.

Secret Garden Guest House se terugvoer

Hallo Kyle,

Baie dankie vir jou pragtige positiewe terugvoering. Dit maak ons harte bly dat ons aan al jou verwagtinge voldoen het. Dit sal gaaf wees as jy dit sal oorweeg om weer vir ons te kom kuier. Dit sal 'n groot plesier wees om jou hier by ons te huisves.

Vriendelike groete,

Tisha
Bestuurderes Secret Garden Gastehuis

Secret Garden Guest House
Roewald M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roewald M

Skoon, modern, groot.

Baie lekker gebly, gevoel of ons nog 'n week daar kon bly.

Secret Garden Guest House se terugvoer

Hallo Roewald,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoerin. Dit inspireer ons om selfs nog beter te wil doen.

Dink tog daaraan om weer te kom kuier wanneer jy weer in die omgewing is. Ons spesiale aanbiedings sal jou groot laat glimlag.

Vriendelike groete,

Tisha
Bestuurderes Secret Garden Gastehuis

Secret Garden Guest House
Jean F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jean F

Ek was aangenaam verras deur die ruim area in die gastehuis.

Die personeel en eienaar was baie behulpsaam en die kamer was netjies en ruim met 'n stoof en opwas. Baie lekker gebly.

Secret Garden Guest House se terugvoer

Hallo Jean,

Baie dankie vir jou mooi en eerlike terugvoering.
Ons waardeer dit opreg.
Kyk gerus na ons gereelde spesiale aanbiedings en dink daaraan om ons weer te kies sou jy vakansie of besigheids akkommodasie benodig.

Vriendelike groete,
Tisha
Secret Garden bestuurderes

Secret Garden Guest House
Marlon M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marlon M

Baie lekker gebly.

Behalwe dat oom Jan vergeet het om my bestuurslisensie terug te gee, en ek op Worcester die week daarna afgetrek was het hulle tog gesorg dat ek my lisensie vinnig die volgende dag ontvang. Die verblyf was mooi, netjies en baie vriendelik.

Secret Garden Guest House se terugvoer

Dag sê Marlon,

Ek het breed geglimlag oor die "vergeetagtige" oomblik wat jou ongelukkig verontrief het, want dit gebeur mos maar partymaal met elkeen van ons.
So bly jy het jou verblyf geniet en hoop dat jy weer eendag sal kom kuier en gebruik maak van ons gereelde spesiale aanbiedinge.

Vriendelike groete,

Tisha
Bestuurderes Secret Garden Gastehuis

Secret Garden Guest House
Krige V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Krige V

Stil en rustige omgewing, maar nie stapafstand van die strand nie.

Secret Garden is hoog geleë en van die dak af kan mens ver sien soos bv. Tafelberg, Robbeneiland en die Bolandse berg aan die oostekant. Daar is 'n verhitte swembad en ons het lekker ontspan in die "Garden Suite" wat uitloop op die tuin en swembad. Ons het ook veilig gevoel in die gastehuis.

Secret Garden Guest House se terugvoer

Liewe Mnr. Krige

Baie dankie vir die positiewe terugvoering,
Ons waardeer dit geweldig baie en hoop u sal ons weer oorweeg wanneer u weer vakansie of besigheids akkommodasie benodig,

Vriendelike groete,

Tisha
Secret Garden Gastehuise bestuurderes

Secret Garden Guest House
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gull-straat 33, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY4MTRmNTQwLWFmNmYtNDE0YS1hMTkyLWM5MmUzZDdhNWU0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 33 Gull Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.802699703891 18.467498220901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang