Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Secret Garden Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gull-straat 33, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Secret Garden is 'n moderne, luukse afro-sjiek 4-ster-gastehuis geleë in die eksklusiewe voorstad van Bloubergstrand.

Dit is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers en bied jou luukse, moderne en sakpas-akkommodasie net minute van ongerepte strande, moderne restaurante en lewende naglewe af.

Die Secret Garden spog met 5 individueel versierde suites, volledig toegerus om aan jou behoeftes te voldoen. Al ons kamer is toegerus met puik, wit linne, rusbanke, handdoeke, toiletware, DStv, plasma-TV, yskassie, kombuisie, mikrogolf, en WiFi.

Ons bied ook geriewe soos 'n swembad, braai-area, veilige parkeerplek en 'n konferensielokaal.

Die gastehuis is stapafstand vanaf Bloubergstrand en die restaurante waar jy rustig kan sit met 'n koppie koffie en die luisterryke uitsig oor die see, die stad en Tafelberg kan geniet.
Kaapstad se stadskern, die V&A Waterfront, Tafelberg en Kaapstad se Internasionale Lughawe is slegs 30 minute van hier af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Salamina S
5.0
Ek sal beslis weer van Secret Garden Guest House gebruik maak. Baie netjies en rustig.
Sep 2023
Adele S
5.0
Enjoyed a wonderful stay. Real value for money. The room was always kept clean. Always felt secure, even though I was on my own. The st...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Ameera V
Saam met lewensmaat
4.8
Very relaxing. It was very nice. I had a nice relaxing weekend and it was so quiet and close to the beach you could hear the ocean at n...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2023
Darren C
Saam met lewensmaat
4.4
We enjoyed our stay from start to end. Jessica was very helpful upon arrival. It was just what my spouse and I needed. Calm and relaxin...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Amiena C
Saam met lewensmaat
4.4
Ok Ok stay, thought the pool would be heated as the last time to use it, but it was not.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Dawn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Gull-straat 33, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Secret Garden Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gull-straat 33, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY4MTRmNTQwLWFmNmYtNDE0YS1hMTkyLWM5MmUzZDdhNWU0MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 33 Gull Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -33.802699703891 18.467498220901

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang