Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See en Tuin

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elmarie D
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Heerlike ontspanne atmosfeer! Fantastiese verblyf. See en Tuin is skoon en pragtig versier. Dis sentraal gelee met 'n mooi uitsig oor die see. Gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Word beslis sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdalena CP
See en Tuin
Dit was 'n groot plesier om Elmarie en haar suster in See en Tuin te akkommodeer. Hulle het die plek mooi skoon en netjies gelaat na hulle vertrek. Ek beveel hulle aan om enige plek, enige tyd te boek. Hoop om Elmarie en haar suster gou weer te sien. Jou gasvrou, Magda

Sune V
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Ek en my pa het 'n paar dae lank in Hermanus vertoef. Ek beveel graag See en Tuin aan. Die ligging is ideaal as jy 'n vakansie in Hermanus en omliggende omgewing oorweeg. Ons was aangenaam verras oor hoe mooi die plek is. Die eienaars is hulpvaardig en vriendelik. Ek sal beslis weer hier tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Magdalena CP
See en Tuin
Hallo Sune. Baie dankie vir jou terugvoering. Jul het die plek Baie netjies gelaat en ek moet se jul was rustig en was n plesier om jul te kon huisves. Sal n groot plesier wees om jul weer te akkommodeer

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Magdalena CP Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Butterfly-weg 8, Chanteclair, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46bd194171b54cdd25617a1cb37dd96486d72530a62155e0f9dba16045cc833159c7921ceebb8cb6237d23b012e25d7a1a00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 8 Butterfly Road Chanteclair 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.406817538339 19.182838728191

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang