Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

See en Tuin

Selfsorg
Naweekaanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Apr 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Butterfly-weg 8, Chanteclair, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 R810 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

See en Tuin bied gerieflike verblyf op die gasheer se perseel in Onrus, geleë aan die voet van die Klein Rivierberg. Die eiendom is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige verblyf met maklike toegang tot nabygeleë besienswaardighede en natuurwonders.

Verblyf is beskikbaar vir 4 gaste en beskik oor 'n 2-slaapkamer-eenheid verbonde aan die hoofhuis. Die eenheid het 'n privaat ingang en die slaapkamers is ingerig met onderskeidelik 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelbed. Die gedeelde badkamer is gekoppel aan een van die kamers en is toegerus met 'n bad en stort.

Een van die kamers het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolf, ketel en yskassie. Die eenheid het ook 'n etenstafel met sitplek vir 2, 'n TV met sekere stroomdienste en gratis WiFi. Gaste kry ook veilige parkeerplek op die perseel.

Besienswaardighede in die area sluit Kamma- en Grottobaai-strande, plattelandse markte, staproetes en wynplase in. Winkelsentrums en walviskykpunte is ook naby.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir See en Tuin
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Magdalena CP Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Butterfly-weg 8, Chanteclair, Onrus, 7201, Wes-Kaap
  • Gaste dink See en Tuin het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Vanaf R900
R900 R810
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Butterfly-weg 8, Chanteclair, Onrus, 7201, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA46bd194171b54cdd25617a1cb37dd96486d72530a62155e0f9dba16045cc833159c7921ceebb8cb6237d23b012e25d7a1a00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 8 Butterfly Road Chanteclair 7201 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.406817538339 19.182838728191

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang