Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seebederfie

Gastehuis
Op die Nippertjie-aanbod 20% af

Kry 20% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ottosrust 15 A, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 R1 480 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seebederfie is 'n pragtige kontemporêre gastehuis geleë in Groot Brakrivier op die Tuinroete en bied 4 perfek geleë gastekamers met ononderbroke uitsigte oor die Indiese Oseaan asook die Outeniekwaberge in die agtergrond.

Hierdie gastehuis bestaan uit 'n ruim Superior Koningkamer en 3 Deluxe Dubbelkamers met asemrowende see-uitsigte. Die Superior Koningkamer is perfek vir 'n wittebrood of 'n romantiese wegbreek.

Elke kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit gratis WiFi, 'n haardroër, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in.

Die groot skuifdeure van elke kamer maak oop op jou privaat terras en bring soveel natuurlike lig in dat dit die dekor aanmoedig. Daar is 'n ingeboude braai op elke terras asook 'n tafel en stoele.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Johann A
Saam met lewensmaat
5.0
Beste uitkyk, baie sentraal, op die see, netjies en die eienaar is vriendelik. Was fantasties, baie mooi plek.
Des 2024
Tanya M
Saam met lewensmaat
5.0
Incredible stay. Beautiful view and peaceful. This was the most incredible stay. Room with the most beautiful view. Thank you to Jhonny...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Lee L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker geslaap met die see in die agtergrond. Netjies en luuks. Baie lekker gebly.
Okt 2024
Chrisna R
Saam met lewensmaat
5.0
‘n Groot bederf! Wat ‘n fantastiese plek!
Okt 2024
Sakkie K
Saam met lewensmaat
5.0
Uitsonderlike verblyf. Die kamer was uitsonderlik en sal enige tyd weer teruggaan.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Johnny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Ottosrust 15 A, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seebederfie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 480
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 480
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ottosrust 15 A, Groot-Brakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA941baa8d0593b44f0881cd718d82749ce8b7cedfcc678881eef8e947b75788d97429f8bde7afe4b5e5b4e0fb4a097caa6e42?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 480 per nag (plek vir 2) 18 5 1 5 15 A Ottosrust Great Brak River 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.064230016309 22.207181320106

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang