Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seeperdjie

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Hannes V
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Fantasties! Seeperdjie met aan al ons behoeftes voldoen. Hoogs aangenaam en wonderlike ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

The place was clean. Everything was refreshing. The place was beautiful and peaceful. I love that you can walk around the area without being afraid. Loved the house we stayed in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Pragtige see-uitsig, gerieflik en veilig. Kan dit sterk aanbeveel. Seeperdjie het pragtige see-uitsig vanaf leefgedeelte, beskutte stoep en 2 van die slaapkamers. Ons het heerlik gebly en sal enige tyd weer daar gaan bly. Gerieflik en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nina K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Pragtige uitsig en ligging. Lieflike woonstel. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsade K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Baie lekker gekuier. Heerlik gekuier, net DSTV gemis vir die rugby.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Franco R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jul 2024

Fantasties! Baie lekker gebly! Ons het wel so bietjie met die kaggel gesukkel. Dit is 'n moderne kaggel en ons hout het heeltyd gesmoor. Nie seker of ons iets verkeerd gedoen het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette C
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

Waarde vir jou geld. Pragtige uitsig. Het Seeperdjie geniet en sal dit aanbeveel. Alhoewel dit selfcatering is, was dit vreemd om nie 'n afdroogvadoek vir skottelgoed en 'n lap te hê om bv. die tafel buite te kan afvee nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martin H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Beautiful and well located. Lovely three-bedroom family home. Very well-appointed and close to all attractions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danica M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Onvergeetlik! Alles skoon, netjies en lekker ruim. Ligging is fantasties. Beste vakansie ooit. Kan dalkies kyk na 'n wasmasjien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shawn A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Nice, relaxing and stay was spacious. Rooms lovely size, comfortable, kitchen well equipped, lovely views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 72

Resensies 1777

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 950
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 950
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koenibosstraat, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa85b51a79f586b410b2736c1e2ef15366fc20d169993252d8dc10846162106774c973b0b24aeebc28ae73497026a2abe11b6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag (plek vir 6) 55 5 1 5 3 Koenibos Street Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.8110556 17.8845056

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang