Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seeuitzight

Selfsorg

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
3.9
Mechaid L
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Jan 2023

Lekker. Rustig, relaxing, mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Bertha V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2024

Was lekker maar die dorp is net te besig. Baie lekker gebly. Die kaste het 'n baie skerp reuk van "muf" gehad nadat dit lank toegestaan het. Daar was nie 'n besem nie. En aan die een kant was die plek heeltemal oop. Miskien kan hulle net dalk 'n hekkie daar sit.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Evelina N
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Nov 2022

Nice place but no mats in the shower, no soap, no toilet paper, no sugar, tea, cofee and milk. We did tell the person in charge of things that are not available but he just said we will be leaving the following day and never provided for those things. We had to buy our own toilet papers etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Helena M
Kort verblyf
3.0
Okt 2022

Privaat met mooi uitsig en braaigeriewe. Ruim met genoeg wegpakspasie. Mooi uitsig in rustige woonarea. Oor die algemeen skoon, bietjie persoonlike aandag soos sepies in badkamer en koffie, tee en suikersakkies al is dit net vir een gebruik sou welkom gewees het.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
3.0

Gail P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2021

Ons het ons kuier baie geniet. Dit was beslis die moeite werd om daar weg te breek. Pragtige natuurskoon. Uitstekende uitsig. Rustige area. Sal beslis weer daar oorbly. Ek gaan definitief dit aan ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Grashia W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Okt 2021

Dit was 'n wonderlike naweek. Ons het ons geniet maar 'n televisie vir die kinders sal hoogs waardeer word vir 'n volgende keer. Andersins was alles goed.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gwen S
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2021

We had a great stay! A cosy venue with a great view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Albertyn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Owl Rock-weg 19, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27867ab7f61bfe509ead7c649526e730c051fde24b32ca553049fe2053c5a80a04b7b32ab0d2cf780f23ca3fa711a744c808?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 7 5 1 4 19 Owl Rock Road Onrus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.404435926143 19.181471896247

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang