Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seeuitzight

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Owl Rock-weg 19, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seeuitzight is 'n selfsorg-eenheid wat in Onrus, Hermanus geleë is en ongelooflike see-uitsigte bied.

Dié oopplan-eenheid beskik oor 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens met slaapplek vir 4 gaste. Die eenheid het 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Daar is 'n klein kombuisie wat toegerus is met basiese toebehore soos 'n stoof, ketel, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. In die leefarea is daar 'n etenstafel met sitplek vir 2.

Daar is 'n lieflike braai-area buite met 'n ruim tuin vir kinders. Gaste kan 'n braai geniet terwyl hulle die skouspelagtige see-uitsigte bewonder. Daar is 'n buitestort om af te spoel wanneer jy van die strand af terugkeer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
3.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Albertyn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 12

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Owl Rock-weg 19, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seeuitzight het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Owl Rock-weg 19, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27867ab7f61bfe509ead7c649526e730c051fde24b32ca553049fe2053c5a80a04b7b32ab0d2cf780f23ca3fa711a744c808?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 4) 7 5 1 4 19 Owl Rock Road Onrus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.404435926143 19.181471896247

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang