Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Segulah Guesthouse

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Mosselbaai, Ruiterbos, 6500, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Segulah Guesthouse is in Ruiterbos geleë. Die eenheid bied 'n pragtige uitsig oor die Bonnievale- en Robinsonberge. Die eenhede is ideaal vir gaste wat 'n blaaskans van die besige stad wil neem.

Verblyf bestaan uit 7 eenhede wat insluit. Die Tikvah-kamer, Kadosh-kamer, Shamah-kamer, Segulah-vakansiehuis, Shalom-kamer, L'Chaim en Ahavah-kamer. Al die kamers is toegerus met gemaklike beddens en die en suite-badkamers het 'n stort, toilet en wasbak. Die eenhede is oopplan en sluit 'n kombuis in. Die kombuis is toegerus met 'n stoof, yskas, mikrogolf, broodrooster en ketel. Gaste kan ook die swembad en die gimnasium op die perseel geniet.

Bykomende kenmerke sluit 'n slim-TV, WiFi en veilige parkeerplek in. Gaste kan die sitplek buite geniet.

Doendinge in die omgewing sluit visvang, wynproe, perdry, fietsry, bergfietsry en voëlkyk in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Skootrekenaar-projektor
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • R328, Mosselbaai, Ruiterbos, 6500, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Tuinroete Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 25 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R328, Mosselbaai, Ruiterbos, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf81c82f6f1bdf7795e8bc40cb7bb6f161a101ed6020260313e712e062b92fc100fbf08997f2eb16e64e0e11ee26e8fc9fa76?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) R328 Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.927960629057 22.02278137207

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang