Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selah

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chanteclair-weg 68, Chante Clair, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R10 400 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Selah is in Chanteclair aan die voet van die berg geleë en spog met 'n ongelooflike uitsig oor die see en op die berg.

Die huis spog met 'n houtplafon, bied slaapplek aan 8 volwassenes en beskik oor 3 slaapkamers en 'n aparte wittebroodkothuis. Daar is ook 2 slaapbanke vir 4 kinders in die boonste leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die ander 2 slaapkamers het elk toegang tot aparte badkamers.

Die hoofslaapkamer het 'n instapkas met 'n uitsig oor die swembad en op berg, en die ander 2 slaapkamers het elk 'n balkon met 'n uitsig oor die dorp en die see. Die ruim oopplanleefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea met 'n kaggel. Die kombuis het 3 verskillende werkstasies, insluitend een vir onthaal, en 'n versteekte opwasarea. Die huis beskik ook oor 'n groot TV-sitarea, studeerarea, 'n onderdakstoep vir braai en stoepe met rustige uitsigte. Daar is ook 'n wittebroodkothuis 'n hanetreetjie vanaf die hoofhuis met 'n privaat badkamer wat aan die kothuis grens.

Die huis is ideaal vir privaat troues en funksies en is ook die perfekte ligging vir 'n spanbou-wegbreek.

Buite is daar 'n onomheinde swembad waarin gaste kan afkoel. 'n Omsetter is beskikbaar sou beurtkrag ingestel word.

Of jy nou op soek is na 'n rustige wegbreek, 'n pragtige plek vir spesiale geleentheid, of 'n uitstekende ligging vir sake-byeenkoms, Selah is die perfekte keuse.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 mense
2 xKinderbank vir 2
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 61

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Chanteclair-weg 68, Chante Clair, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R10 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R10 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chanteclair-weg 68, Chante Clair, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36c0a7714ff9a23afa2f05936586df3798aabf27111424ac1dd57a6460e631f23331b4cd921c3fee32cf05a7cab0e49154b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 400 per nag, vir 8 mense 68 Chanteclair Road Chante Clair 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.404679087594 19.17943002943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang