Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Selah

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chanteclair-weg 68, Chante Clair, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R10 400 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Geleë in Chanteclair aan die voet van die berg. Hierdie huis spog met epiese uitsigte oor beide die berg en die see.

Dié luukse eiendom beskik oor houtplafonne, slaapplek vir 8 volwassenes en beskik oor 3 slaapkamers en 'n aparte wittebroodhut. Daar is ook 2 slaapbanke in die boonste woonkamer om 4 kinders gemaklik te akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer, terwyl die ander twee slaapkamers albei aparte badkamers het.

Die hoofslaapkamer het 'n instapkas met uitsigte oor die swembad en berg, terwyl die ander twee slaapkamers 'n balkon het wat oor dele van die dorp uitkyk en met uitsigte oor die see. Die ruim leefarea is oopplan wat die kombuis, eetkamer en sitkamer insluit. Die kombuis het drie verskillende werkstasies, insluitend een vir onthaal en 'n versteekte opwasarea. Boonop sluit hierdie luukse huis ook 'n groot TV-sitkamer, 'n studeerkamer, 'n onderdakstoep vir braai en patio's met rustige uitsigte in. Die sitkamer het ook 'n kaggel met omgewingsbeligting regdeur die huis. Daar is 'n wittebroodhut 'n hanetreetjie van die hoofhuis af geleë met 'n privaat badkamer wat aan die kajuit gekoppel is.

Hierdie huis is ideaal vir privaat troues en onthale en is ook die perfekte ligging vir 'n korporatiewe spanbou-wegbreek.

Daar is 'n onomheinde swembad vir daardie lui warm somersdae. Daar is 'n omskakelaar sou daar beurtkrag wees.

Of jy nou op soek is na 'n vreedsame toevlugsoord, 'n pragtige plek vir spesiale geleenthede, of 'n uitstekende ligging vir korporatiewe byeenkomste, Selah is die perfekte keuse. Kom ervaar die toonbeeld van luukse lewe aan die voet van die berg, met asemrowende uitsigte en ongeëwenaarde gerief.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 mense
2 xKinderbank vir 2
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 61

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Chanteclair-weg 68, Chante Clair, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R10 400
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R10 400
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chanteclair-weg 68, Chante Clair, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA36c0a7714ff9a23afa2f05936586df3798aabf27111424ac1dd57a6460e631f23331b4cd921c3fee32cf05a7cab0e49154b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 400 per nag, vir 8 mense 68 Chanteclair Road Chante Clair 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.404679087594 19.17943002943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang