Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serengeti Apartments Perfect Stay

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 38 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Madeleine S
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Aangename ervaring. Woonstel baie netjies en skoon. Beskik oor al die hulpmiddels wat nodig is vir 'n kort tydperk van verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lebogang M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Fantastic. The unit is neat. The host is friendly and assisted with a seamless check-in process.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudi V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Skoon netjies. Veilige verbly. Heerlike verblyf. Wat jy dien is wat jy kry. Aanwysings is ook goed en maklik om te doen as jy by die verblyf arriveer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla Janine F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gerieflik, netjies en sal enige tyd aanbeveel. Ons het 'n wonderlike tyd gehad. Sal definitief weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene A
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Excellent. My stay was great. Everything I expected and more.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noel En Melinda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Ons het veilig gevoel en dit was skoon en netjies. Dankie, ons het dit geniet. Dankie, ons het lekker gebly en sal weer gebruik maak van die verblyf. Die ligging was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Kaastad en veral die Tygervallei area is 'n aangename omgewing. Baie goed geleë. Gasheer het ons goed bygestaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Gerieflik, naby inkopie sentrums, veilig. Baie gerieflik, waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelisiwe D
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Pleasant and comfortable. The stay was pleasant, the host communicated with us before checking in. She guided us through a hassle-free self-checking process. Our stay was very comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Reinard G
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Mei 2024

Was vir besigheid, prakties, gemaklik inboek was baie maklik. Puik klientediens. Inderdaad. Dit was skoon, gemaklik en aan vereistes vir 'n sakebesoek voldoen.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Renee Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 136

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf R1 400
R 1 400 R 980
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 400
R 1 400 R 980
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sabiestraat 2, Serengeti Apartments, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8768e17cc9d17ad46b563e14b0de7166d1c508866fcf53d0656a78abb66594a2cedd6df3ee1e33c4ce57b3969841448804b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 400 nouVanaf R980 per nag (plek vir 3) 38 5 1 5 2 Sabie Street Serengeti Apartments 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.878505428394 18.643096095562

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang