Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seroloana Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huis 1006, Monnakato Township, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Vanaf R895 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seroloana Guest House bied ongelooflike verblyf waar gaste met die gesing van voëls en koeie wat in die veld wei wakke word. Seroloana beteken geel in Setswana, en die gastehuis is in Monnakato Township in Rustenburg geleë. Die gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek naby aan Sun City of die omliggende Pilanesbergarea. Dis naby die Sun City-oord en die Pilanesberg Wildreservaat.

Daar is 8 slaapkamers in Seroloana Gastehuis met dubbelbeddens/koningingrootte-beddens asook en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Die kamers het al die nodige geriewe soos bedlampies, platskerm-TV's met Open View-kanale, en yskassies met verversings wat nie ingesluit is in die tarief nie. Daar is 'n gemeenskaplike kombuis en eetkamer met netjies sitplek. Ontbyt word hier bedien.

Lulamo het 'n oprit wat na die eenheid lei en die stort het 'n sitplek. Rolstoelgebruikers sal hulp benodig.

Seroloana Gastehuis bied 'n lughawe-pendeldiens en privaat-pendeldiens. Die semi-informele township is langs die R510 geleë wat deur 3 stede hardloop. Die opgeknapte en opwindende Sun City met sy verskeie tipes vermaak is net 20 km hiervandaan en die Pilanesberg Wildreservaat se Manyane-hek is net 15 km hiervandaan. Die Royal Bafokeng Sports Palace is ook naby die instansie waar gaste inkopies kan doen en die PH Network Café kan geniet.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
3.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Emily Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Huis 1006, Monnakato Township, Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Seroloana Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 895
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Huis 1006, Monnakato Township, Rustenburg, 0299, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZkYTFiZTBlLWJkZDktNGJiMi04YzIyLWE4N2E1MDU1Mzk5ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 House 1006 Monnakato Township 0299 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.351803176164 27.268246114254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang