Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Serradella Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Serradella Lodge
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Sage C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sage C

Amazing weekend! Stunning house, perfect hosts, and breathtaking mountain views.

We had an amazing weekend getaway. The house is fully equipped with everything you could possibly need, and the hosts have clearly thought of every detail. The home is beautifully decorated, well maintained, and spotlessly clean. The hosts were exceptionally attentive and made us feel very welcome. The views of the mountain are absolutely stunning. I will definitely be returning.

Paula F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paula F

A beautifully situated home.

Beautiful views. Spacious. We had a wonderful stay.

Fanie S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S

Stilte in 'n pragtige omgewing.

Pragtige ligging. Heerlike stil area. Die woning is pragtig skoon en goed toegerus. Die riviertjie wat deur die tuin loop en hoorbaar is, is baie spesiaal. Die eienaars is baie hulpvaardig en gaaf sonder om in te breek. Daar is baie om te doen in die omgewing.

Kevin P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin P

Relaxing, peaceful. Sad to leave.

From the rating - all 5 stars - it's clear we had a fantastic time at Serradella Lodge. The location is perfect with clear views of the mountains but close to all amenities.

Bianca H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca H

Wonderful accommodation.

Thank you very much for the hospitality. We were very pleasantly surprised by the high quality of the lodge and gardens. Absolutely lovely! We shall definitely be back again!

Fidelia N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fidelia N

Beautiful house with the most beautiful views.

Would go back anytime again, and enjoyed every minute of the tranquility. Best location to unwind from the busy city life. If you need a break, you need Serradella.

Serradella Lodge se terugvoer

It was lovely to host you and your friends thanks for leaving the lodge as it was your own. Always welcome at Serradella Lodge. Hope to see you again.

Serradella Lodge
Marene V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marene V

Netjiese huis, goed toegerus. Baie goed geleë by die golfbaan.

Heerlike kuier huis vir alle weeromstandighede. Alle toerusting was daar en in goeie toestand.

Serradella Lodge se terugvoer

Was 'n groot plesier om die familie van Marene by Serradella lodge te gehad. Hulle het die huis skoon gelos asof dit hul eie was. Altyd weer welkom by ons en beveel hulle 100% aan.

Serradella Lodge
Divan B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan B

Baie mooi ligging. Bied 'n uitsig op die pragtige berg van die voorstoep en balkon af en is naby die strand en winkels. Die huis is netjies en skoon met alles wat benodig word.

Was 'n familie van 5 wat 10 dae in Desember hier deurgebring het. Sal vir seker Serradella Lodge aanbeveel. Ronal en haar man was baie behulpsaam gewees en ons het baie lekker vakansie gehou. Staproete en golfbaan in baie goeie toestand. Alles is naby geleë en ons kon lekker onstpan by die braai-area en kuier-area bo wat 'n pragtige berguitsig het. Sal vir seker weer teruggaan. Foto's op weblad is presies hoe dit lyk in lewende lywe.

Bertie M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertie M

Baie lekker gekuier en sal definitief weer teruggaan.

Dit is soos die foto's wys. Skoon, netjies en baie rustig. Kinders kon lekker op die gras speel om die huis en ons kon die uitsig op berge geniet met 'n koffie in die oggend of braai saans. Daar was wel 'n klein probleempie met die aankomslag, maar ons het Ronel onmiddelik in kennis gestel en sy het dit baie vinnig persoonlik kom uitsorteer. Ek sal definitief weer terugkeer en ook vir almal aanbeveel. Daar is als in die huis wat jy sal benodig vir jou verblyf daar asook koffiemaakgeriewe en ligte vir die Eskom-probleem wat almal ervaar.

Adele S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele S

Fantastiese rustige wegbreek op prentjiemooi bestemming.

Die akkommodasie het alle geriewe wat nodig is. Dis pragtig, netjies ingerig en Ronel en Paul het geen moeite ontsien om ons verblyf besonders te maak nie. Die staproetes is 'n moet.

Naydene S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naydene S

Just what the soul needs.

The hosts were friendly and helpful. The house was pristine. Neat and super clean. The house was equipped with everything we needed. The welcoming chocolate was a sweet gesture Awesome location with a mountain view. Peaceful and tranquil. Our stay was divine. The best stay we've had so far. Thank you Ronel. We appreciate your effort.

Bryan C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bryan C

Beautiful home! Amazing host!

Ronel is an amazing host! Her place is absolutely beautiful with amazing views over the golf course & mountain range. Home is superbly clean with all the necessities needed. Will become a regular getaway for myself and my partner.

Izak Z - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izak Z

Baie baie lekker.

Baie mooi, nice geleë huis vir gholfspelers en het alles wat 'n mens nodig het! Ook nie te ver van winkels nie!

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Botrivierweg 86, Kleinmond, Kaapstad, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7781bd4f5e16c2cfa018584c13d4e7f9951877a200cdfb7b1237cf060dc2086bd4f07d5958fbbb4980bca4eed39c3dd06a86?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 86 Botriver Road Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.330187114397 19.037125300694

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang