Settle Inn
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Primrose-straat 25, Kerkgrond, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Settle Inn is in Sutherland. Die Sutherland Planetarium is slegs 250 m van hierdie instansie af en die Southern African Large Telescope is slegs 18 km ver.
Verblyf is beskikbaar in die Hoofhuis, Kothuis en die Settle - Inn-woonstel. Die hoofhuis het 'n privaat ingang en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers 1 bad en 3 stort geriewe, 3 toilette. Al 4 die slaapkamers het dubbelbeddens. Daar is ook 'n binnebraai-area, sitarea met 'n TV met DStv se hotelpakket en 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffie maak geriewe toegerus is. WiFi is gratis beskikbaar.
Die kothuis het 'n privaat ingang, 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n vier plaat hob, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffie maak geriewe, eetgerei en breekware toegerus buite braai geriewe.
Die woonstel is 'n aparte eenheid en geskik vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n dubbelbed/twee enkel beddens en 'n onsuite met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas, tweeplaatstoof en oondjie toegerus. Die eenheid sluit Hotel paket DStv, WiFi, 'n beskutte onder dak braai. ligte en 'n eenplaat-gasstoof wat tydens beurtkrag werk.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek. 'n wasgoed diens is op versoek beskikbaar.
Aktiwiteite in die omgewing wat gaste kan geniet, sluit in planetarium, perdry, fietsry, wild kyk, berg fietsry, sterre kyk, voël kyk, en begeleide wandelinge.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Aandete Op Versoek
- Tee
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Etienne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 52
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Primrose-straat 25, Kerkgrond, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
- Gaste dink Settle Inn het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sutherland Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Primrose-straat 25, Kerkgrond, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang