Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seyf Fest Holiday Home

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 25% af

Kry 25% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Anemoonlaan 19, Rheebok Village Estate, Reebok, 6503, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 334 R2 501 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Seyf Fest Holiday Home bied lieflike selfsorgverblyf in die veilige Rheebok Village Estate in Reebok. Dit kan 'n wonderlike opsie wees vir 'n gesin of 'n groep vriende wat die skilderagtige Tuinroete wil verken, want hierdie huis spog ook met lieflike uitsigte oor die Outeniekwabergreeks.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Nog 'n koningingrootte-bed is beskikbaar in die derde slaapkamer wat gebruik maak van die derde badkamer wat 'n stort het.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 10 waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n platskerm-TV.

Boonop het die kombuis 'n ingeboude braai wat ideaal is vir binnebraai gedurende die winter. Gaste kry veilige parkeerplek in 'n dubbelmotorhuis op die perseel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 3 mense
1 xKinderbedjie
1 xKinderbank vir 2
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Salome Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Anemoonlaan 19, Rheebok Village Estate, Reebok, 6503, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R3 334
R3 334 R2 501
per nag, vir 8 mense
Vanaf R3 334
R3 334 R2 501
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Anemoonlaan 19, Rheebok Village Estate, Reebok, 6503, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74dc8be901b6cdd6e392d662c5a68f45157eb9c0c70deb46ce1f02319059fb564326f7c2f751f7331faca86e5ab86eab1c25?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 334 nouVanaf R2 501 per nag, vir 8 mense 19 Anemoon Lane Rheebok Village Estate 6503 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.068534471812 22.176718266506

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang