Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Flamenco 14

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Jolandie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Heerlike wegbreek! So gerieflik geleë, ons kon op die balkon sit vir ure en net na die mooi see kyk. Die woonstel is baie netjies en ruim. Sal beslis weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marelize H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2023

Fantasties. Baie oulike plek, naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Feb 2023

Was heerlik, sal net optel van sleutel verander. Sou ook toiletgeriewe in badkamers geplaas het vir eerste dag, want dit kan nie aangeskaf word by plaaslike winkels nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chalene B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2023

Rustigheid met 'n uitsig. Regtig 'n lekker plek naby alles wat jy nodig het, loopafstand van die strand. Die eenheid het ongelukkig nie 'n wasmasjien of tuimeldroër vir die handdoeke nie, so pak genoeg.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rashree R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Very relaxing. Villa 14 has spectacular views. Enjoyed our stay and will definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thando M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Tranquility. My wife and I enjoyed ourselves and we will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Boeta
Villa Flamenco 14
I am glad you enjoyed your stay. Boeta

Christa E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Heerlike, ontspanne atmosfeer. Netjies en gerieflik naby alles. Ons het heerlik gebly en die uistig is iets vir die boeke. Die woonstel was netjies met alles wat jy nodig het. Dis gerieflik naby die getypoel en strand met winkelsentrums nie ver van die woonstel af nie. Heerlike restaurante is ook naby en sal dit aanbeveel vir 'n heerlike vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2022

Beste uitsig, ontspannend. Die woonstel was nie skoon gemaak gewees voor ons gekom het nie. Die skoonmakers kom binne sonder dat ons daar was. Vee die stoele af met domestos los dit nat en nou is ons klere vol domestos.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Gerrie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.0
Mei 2022

Perfect view, not so perfect unit. The view is amazing. You are close to the beach, shops and restaurants but the unit itself is a big disappointment. There has been absolutely no maintenance done. The paint is peeling off the walls, the furniture is old, the couch in the TV room is falling apart, the cupboards in the room do not close properly, the blinds in the spare bedroom do not work, the carpets in the rooms are very grubby, the sliding door does not work properly, the key to gain access feels like it is going to break off in the door, the bedding is old and washed out. Also note, that the garage is so small that it is a mission to park your 4x4. Once you parked you cannot even close the door. The bathrooms have been upgraded but you look past this because of all the other problems. They also state there is Wi-Fi but this unit does not have any. If the owner will just do some maintenance he will have a gem on his hands.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Sonja S
Kort verblyf Besigheidsreis
3.0
Mrt 2022

Goeie ligging. Hierdie eenheid kort dringend aandag. In vergelyking met die 2 ander eenhede waar ons al voorheen tuis gegaan het, steek nr 14 erg af. Die badkamers is netjies oorgedoen maar die res van die eenheid breek dit heeltemal af. Die voordeur moet vervang word, die kombuis moet definitief opgegradeer word, die meubels is oud, ek het my mors dood gegril vir hoe vuil die een stoel en die bank in die sitkamer is, om nie eers te praat van hoe ongemaklik die bank sit nie. Die kaste in die hoofslaapkamer lyk net so sleg soos die kaste in die kombuis om nie eers te praat van hoe die verf afdop onder die venster bank nie. n Stuk van die pleister is ook afgebreek op die kant van die venster bank. Ek dink eerlikwaar nie die plek is sy prys werd nie. Die eenheid se goeie ligging maak nie op vir die toestand waarin die eenheid is nie. Al wat ek kan prys is die persoon wat die verhuring behartig. Dankie Boeta.

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Boeta Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 103

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Villa Flamenco 14, Ocean-rylaan 31, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1722194be0c2510cc4501af8232ca8997e65ceb857a47c40e4687d5149fafe2672e75aa84291b8e0e54fec7b3385c20d227?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 14 Villa Flamenco 31 Ocean Drive 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.511157 31.231637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang