Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Flamenco 14

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Villa Flamenco 14, Ocean-rylaan 31, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Villa Flamenco 14 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel met 2 slaapkamers wat in Shaka's Rock in KwaZulu-Natal geleë is. Shaka's Rock is 'n kusbuurt langs die Indiese Oseaan aan die beeldskone Dolfynkus, net 5 km noord van Ballito af.

Dié woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste in 2 dubbelslaapkamers. Die eerste kamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die woonstel het 2 badkamers waarvan 1 'n bad en die ander 'n stort het. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en die leefarea lei na 'n patio. 'n Sluitbare motorhuis is beskikbaar.

Mense wat graag waterski, op die strand baljaar of diepsee-visvang is mal oor Shaka's Rock se strand. Shaka's Rock bied pragtige kuslyn-uitsigte en die oord het alles wat nodig is vir 'n lekker gesinsvakansie by die see. Die belangrikste geriewe is in Ballito beskikbaar, sowat 5 minute se ry van Shaka's Rock af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
3.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Jolandie D
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike wegbreek! So gerieflik geleë, ons kon op die balkon sit vir ure en net na die mooi see kyk. Die woonstel is baie netjies en ruim. Sal beslis ...
Sien meer
Mei 2023
Marelize H
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Baie oulike plek, naby alles.
Mrt 2023
George A
Gesin met klein kinders
4.6
Was heerlik, sal net optel van sleutel verander. Sou ook toiletgeriewe in badkamers geplaas het vir eerste dag, want dit kan nie aangeskaf word by pla...
Sien meer
Feb 2023
Chalene B
Gesin met klein kinders
4.4
Rustigheid met 'n uitsig. Regtig 'n lekker plek naby alles wat jy nodig het, loopafstand van die strand. Die eenheid het ongelukkig nie 'n wasmasjien ...
Sien meer
Okt 2023
Rashree R
Saam met lewensmaat
4.2
Very relaxing. Villa 14 has spectacular views. Enjoyed our stay and will definitely recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Boeta Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 103

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Villa Flamenco 14, Ocean-rylaan 31, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Flamenco 14 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Villa Flamenco 14, Ocean-rylaan 31, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1722194be0c2510cc4501af8232ca8997e65ceb857a47c40e4687d5149fafe2672e75aa84291b8e0e54fec7b3385c20d227?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 35 5 1 5 14 Villa Flamenco 31 Ocean Drive 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -29.511157 31.231637

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang