Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Flamenco 9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Boeta Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 103

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 27 resensies vir Villa Flamenco 9
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Tania B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B

Kliente diens was uitstekend en het geen probleme gehad nie. Baie tegemoetkomend.

Baie lekker gebly, skoon en gerieflik naby aan die strand.

Johan J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Ons het baie lekker gebly en die week geniet daar. Sal enige tyd weer terugkom vir 'n vakansie.

Baie lekker woonstel om in te bly en die ligging was uitstekend gewees. Ek sal verseker Villa Flamenco aanbeveel vir my vriende en familie.

Renette B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Renette B

Baie lekker gebly, plek het bietjie opgradering nodig, veiligheidsdeur is erg geroes. Die garagedeur kan nie oopsluit nie. Vir n groot voertuig is dit moeilik om in te ry en om te draai.

Baie lekker gebly teen die see.

Shalene M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shalene M

It was awesome

Definitely gonna book at Villa Flamenco 9 again as well as recommend to family and friends.

Jeanette B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanette B

Was heerlik en het baie veilig gevoel.

Ons kon lang ente stap langs die strand en na die rotspoel wat naby is, pragtige uitsig, heerlik geswem net daar naby met laagwater en wonderlik geslaap met die gedruis van die golwe. Sal dit beslis weer doen. Ons siele het gerus.

Iris L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Iris L

Conveniently situated and easy beach access. Safe and clean.

Lovely, clean, spacious accommodation. Didn't have some of the basics though, like no toilet paper, dishwashing liquid or a jug to cool water in the fridge.

Villa Flamenco 9 se terugvoer

Hi Iris,
I will pass this on to the owner, sorry about that.
Regards,
Boeta

Villa Flamenco 9
Lynette V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette V

Baie lekker gebly.

Ander gaste wat wel gaan kuier moet asb. die volgende saamvat. Sunlight, afdroogvadoeke en wassponsie.

Denys S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Denys S

Uitstekende ligging en buite seisoen 'n rustige atmosfeer.

Die breekware en gordyne moet vervang word. Tuimeldroeër werk nie. Verder geen klagtes en ek sal definitief weer volgende jaar Oktober besoek.

Neville S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Neville S

Nice. Great location.

Place needs attention. No toilet paper on arrival, say it's serviced. All they did was wash the dishes. Light bulbs needed replacing. At least 6 were not working. Good for a 2-night weekend.

Tanja V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja V

Baie lekker.

Wou nie terug keer. Baie lekker. Toegerus. Lekker strand.

Wendy V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy V

A very comfortable unit.

Great unit, close to the beach. Lovely view.

Jack B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jack B

Absolutely stunning views and accommodation.

Great location, flat is clean and has everything you need. Stunning views of the ocean and very easy to find.

Gerrit V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrit V

Baie lekker huisie by die see!

Villa Flamenco is geleë reg op die strand, wat dit baie gerieflik maak met klein kinders. Dit bied 'n wonderlike vakansie op die strand met 'n baie mooi seeswembad om in te speel, swem of snorkel binne loopafstand. Die strand is silwerskoon en baie bekend vir hengel. Ek sal beslis dié plekkie weer besoek.

Villa Flamenco 9 se terugvoer

Baie dankie, ek is bly jul het dit geniet. Boeta

Villa Flamenco 9
Nicolene V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolene V

Lekker gebly.

Verskaf nie toilet papier.

Elzet H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzet H

Die eenheid is uitstekend geleë en baie goed toegerus. Selfs 'n skottelgoedwasser! Die see-uitsig is baie goed. Sal definitief wil terugkeer.

Hoogs aanbevole vir 'n familievakansie. Die woonstel is groot, met baie ruimte. Bevat alles wat die hart begeer.

Lindy V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindy V

Baie netjies en gerieflik.

Sien sterre.

Wesna S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wesna S

Baie lekker!

Het baie lekker daar gebly! Rustig, veilig, naby see met see view!

Gerda V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerda V

Ontspannend.

Goed ingerigte woonstel.

Arno V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno V

Soos verwag.

Great plek. Goed koördinasie van sleutels.

Pieter V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie lekker en naby strand.

Dit was 'n baie lekker langnaweek wat ons baie geniet het. 'n Baie mooi see-uitsig en as jy by die hekkie uitgaan is jy op die strand.

Timothy Keegan E - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Timothy Keegan E

Het lekker gerus alhoewel dit reënerig was.

Dis 'n rustige plek en die see was asemrowend. Plek was nie baie mooi skoon nie. Glad nie warm water in die kombuis gehad om skottelgoed te was nie.

Villa Flamenco 9 se terugvoer

Hallo Marie
Dankie vir jou resensie.
Wat die skoonmaak van woonstel betref, ek het jou die skoonmaker se naam gegee sodat jy haar kon wys waarmee jy nie gelukkig was nie. Die warmwater in die kombuis het ek gedink was uitgesorteer toe jy my laat weet het dat die krag nie meer uitskop nie, jammer daaroor.
Groete
Boeta

Villa Flamenco 9
Elsabe L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe L

Heerlike gerieflike verblyf.

Gerieflik toegerus. Sal dalk besem en mop waardeer.

Robert C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert C

Uitstekend.

Lekker, rustig, veilig en natuurskoon.

J Du Toit D - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
J Du Toit D

Aangenaam.

Onthou om jou eie simkaart asook handdoeke en badmat saam te bring. Die ligte in sitvertrek wou nie werk nie. Dit was moeilik om met ons bagasie met die trappe af en op te kom (ons is pensionarisse). Verder was dit lekker en mooi.

Villa Flamenco 9 se terugvoer

Goeie dag Judith,

Baie dankie vir jul terugvoer, ek is bly julle het dit geniet. Jammer oor die handdoeke en die lig, ons sal aandag daaraan skenk.

Groete,
Boeta

Villa Flamenco 9
Deon D - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon D

Eerste besoek was heerlik en lekker om die see vanuit die woonstel se sitkamer te kan sien.

Dit was 'n wonderlike ervaring om te sien dat die woonstel en braai area elke weeksoggend en Saterdae skoongemaak word. Ek sal wel voorstel dat daar beter TV-kanale aangebied word of gereël word dat eie dekodeerder saamgeneem word. Ons as 'n gesin sal weer by Villa Flamenco bespreek. Baie dankie.

Elmarie R - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie R

Lekker naweekwegbreek!

Ons het baie lekker gebly. Dit was net 'n te kort rukkie! Ons het net gesukkel om in die nag die woonstel se nommer te sien. Dink nie daar is een op nie - ons het maar die deur getoets met die sleutel. Julle kan dalk net die nommer opsit. Dit was baie lekker en stil ook. Dankie, sal weer daar gaan bly!

Vaughan V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vaughan V

Dankie!

Baie dankie, ons het lekker gebly.

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Villa Flamenco 9, Ocean-rylaan 31, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA579efb0f9c63a287b5171ccb0edb6b5fa568c0e7e4f90e2f8d23c2f7035d8c05ddcf476c87a2272ee9d3b5d31a5759123e79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 9 Villa Flamenco 31 Ocean Drive 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-21:00 09:00 -29.511416 31.232064

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang