Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Flamenco 9

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Villa Flamenco 9, Ocean-rylaan 31, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Villa Flamenco 9 is 'n selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers in Shaka's Rock in KwaZulu-Natal. Shaka's Rock is 'n vakansieoord-dorpie wat slegs 5 km noord van Ballito langs die Indiese Oseaan op die pragtige Dolfynkus geleë is.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste in 2 dubbelslaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers, een met 'n bad, wasbak en toilet en die tweede met 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en die leefarea maak oop op die patio. 'n Toesluitmotorhuis word voorsien. Handdoeke, skottelgoedseep en toiletpapier word nie voorsien nie. Die eenheid het nie lugversorging of privaat braaiplek nie. Daar is gemeenskaplike braaigeriewe.

Die strand by Shaka's Rock is 'n gunsteling onder ski-boot-entoesiaste en strandliefhebbers. Dit is ook 'n baie goeie plek vir diepseehengel. Shaka's Rock bied uitstekende uitsigte van die kuslyn af en die oord is perfek vir 'n gesinsvakansie, met alles wat jy kan benodig vir strandpret. Alle hoofgeriewe is beskikbaar in Ballito, wat sowat 5 minute se ry weg is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Boeta Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 103

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Villa Flamenco 9, Ocean-rylaan 31, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa Flamenco 9 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Villa Flamenco 9, Ocean-rylaan 31, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA579efb0f9c63a287b5171ccb0edb6b5fa568c0e7e4f90e2f8d23c2f7035d8c05ddcf476c87a2272ee9d3b5d31a5759123e79?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 4) 27 5 1 5 9 Villa Flamenco 31 Ocean Drive 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-21:00 09:00 -29.511416 31.232064

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang