Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Flamenco 10

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Boeta Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 103

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 41 resensies vir Villa Flamenco 10
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Brider L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brider L

Perfect.

This place is perfect. It literally is the best value for money. It is on the beach if you can't see in the photo. The host is super friendly and professional.

Julie B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie B

It was a wonderful beach getaway!

Our stay was wonderful! The location is perfect. It was lovely to retreat to our beautiful unit from a beautiful safe beach. It felt like the perfect beach getaway. We saw whales breaching, and dolphins surfing the waves. It was a truly memorable getaway for my little family. I cannot wait to return. Unit 10 is really pretty. The view from the balcony is lovely. We just loved every bit of it. Management was so professional and the overall experience was 5-star.

Villa Flamenco 10 se terugvoer

Thank you very much, Julie. I am glad you enjoyed your stay. Regards, Boeta.

Villa Flamenco 10
Chris N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris N

Dis altyd hartseer om so 'n mooi plek te verlaat om terug te gaan werk toe.

Heerlik om te gaan slaap en op te staan met net die see se geluid. Die woonplek is baie netjies en toegerus met alles wat jy nodig het. Boeta lig jou wel in dat eie handdoeke gebring moet word, maar onthou asb. dat dit ook jou eie kombuis afdrooglap insluit. Gelukkig is ons kampmeerders en het altyd sulke goed in die voertuig.

Villa Flamenco 10 se terugvoer

Hi
Bly hulle het dit geniet. Ons voorsien nie handdoeke nie want die mense gebruik dit om op die strand te gaan lê.
Groete
Boeta

Villa Flamenco 10
Arthur A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arthur A

Ongelooflik lekker.

Waarde vir geld. Sal aanbeveel vir ander gaste. Ligging was asemrowend, paar tree van die strand en naby aan alles wat jy nodig het. Daar is net een ongerief, die motorhuis was baie klein, anders was alles lekker.

Ronelle K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ronelle K

Zero customer service and dirty bathroom.

Unit was beautiful how ever not properly cleaned since the last stay. The bathroom had hair and other body fluids. I messaged the unit manager on Friday evening and he only returned my call on the Saturday evening, he however did read my message and did not respond.

Villa Flamenco 10 se terugvoer

I tried to contact Ronelle the same day without any success, but I forwarded her WhatsApp to the lady in charge and the cleaners did go in the following day to sort it out. I have been renting out my unit since 1981 and I always try to give my tenants the best. If it was so bad, you should rather go somewhere else. Regards, Mr Taljaard, Boeta.

Villa Flamenco 10
Renier A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renier A

Fantasties! Ons het elke oomblik geniet.

Pragtig, skoon en lekker. Ons het elke oomblik geniet van ons tyd by Villa Flamenco 10. Met die pragtige see-uitsig, die kort afstand wat mens strand toe stap en die lekker woonruimte sal ons enige tyd terugkeer. Die kliëntediens wat ons ontvang het, was wonderlik. Ons sal enige tyd Villa Flamenco 10 aanbeveel.

Johan S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Netjies en veilig vir kinders.

As jy langer as 5 dae bly, kort daar net 'n wasmasjien.

Cheranté N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheranté N

Wonderful place! Extremely clean, excellent location, and well-equipped.

The home was very clean with a modern touch. The beach access is wonderful. Both rooms were spacious, and the bathrooms were clean. I would highly recommend this place. It offers the best value for money.

Janine M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine M

Lekkerste vakansie!

Eenheid is skoon en netjies en goed toegerus. See-uitsig en by die see. Het die eenheid baie geniet en gerieflik gevind. Sal definitief weer by nr 10 kom kuier!

Villa Flamenco 10 se terugvoer

Bly om te hoor.
Boeta

Villa Flamenco 10
Pieter V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Baie ruim, netjies en skoon. Baie mooi see-uitsig.

Baie netjiese eenheid. Al negetiewe was al die trappe, maar baie lekker gekuier.

Paul B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B

Comfortable.

The place is neat and tidy and has everything that is needed for a comfortable home away from home stay.

Beverly N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverly N

Very nice location right on the beach and very clean.

Awesome place. Can't get any closer to the beach - we had fun.

Yvonne W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne W

Very enjoyable. We will definitely be back.

Location spot on. Well situated in between two fabulous tidal pools within walking distance. Felt very safe on the beach. Ladies bring your own hairdryer as there isn't one in the unit.

Desiree V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree V

Lekkerste verblyf in Ballito ooit!

Pragtige, unieke en praktiese eenheid. Mooier as die foto's. Alles werk goed, die eienaars het aan als gedink met die inrig van die eenheid. Baie skoon en netjies, dis 'n groot pluspunt vir ons. Bitter mooi uitsig en met net 'n paar tree op die strand. Goed geleë en met loopafstand van als wat te bied is in die omgewing. Dankie aan die eienaar vir sy hulp en kommunikasie wat gesorg het om ons verblyf gerieflik te maak. Ons sien uit na ons volgende vakansie weer by no. 10! Ons het dit vreeslik geniet en beslis goeie waarde vir geld.

Heidi E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heidi E

'n Heerlike plek om te ontspan.

Ideale plek vir 'n kort wegbreek of selfs ’n langer valansie.

Angela B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela B

Wonderful clean unit with an amazing view!

What a pleasure to spend the weekend here! We will definitely be back!

Jacqueline B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline B

Very nice. Very clean.

Lovely views. Great beach access.

Carmen R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen R

Fantasties

Netjies, goed geleë, bekostigbaar vir 'n familietjie wat langer as 'n week wil wegbreek wat nie die bank breek nie.

Sybrand V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sybrand V

Dit was goed vir die siel.

Ligging uitstekend. Eenheid netjies en veilig. Vol DStv-pakket. Net 'n voorstel: dalk 'n groter asblik in die kombuis en groter glase om uit te drink. Sal die eenheid aanbeveel.

Reinet B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Reinet B

Mooiste uitsig en lekker stil gewees.

Die dame wat kom skoonmaak het was bietjie laat in die dag daar en het die skottelgoed net so op die afdroograk gelos en net die vloere gevee en klein asblikkie uitgegooi. Ons het heerlik gekuier en die uitsig was baie meer wat ons gekry het as wat die foto's weergee. Ons het dolfyne en 'n walvis ook gesien en die kombuis is heerlik toegerus. Ons het ook WiFi van die eienaar gekry wat 'n bonus was.

Thinus P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thinus P

Skoon, netjies, uitstekend geleë.

Goed toegerus, op die strand. Uitstekend!

Annelie W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie W

Wonderlik!

Woonstel is netjies, skoon en baie gerieflik met alles wat nodig is. Baie goed geleë, pragtige strand. Ons het die balkon met see-uitsig baie geniet en ook die feit dat die woonstel letterlik op die strand is. Ons sal beslis weer by Villa Flamenco 10 bespreek!

Truia B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truia B

We feel like we are at home.

Everything was nice and clean and fresh.

Magda H - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda H

Dit was aangenaam en het dit baie geniet.

Die eenheid was baie aangenaam om in te bly. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Fianca R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fianca R

Dit was fantasties om daar te bly.

Die woonstel was baie aangenaam en dit was asemrowend om soggens my koppie koffie op die balkon te drink en na die dolfyne in die water te kyk.

Harold V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Harold V

Skoon en goeie waarde vir geld.

Is letterlik op die strand. Was alles wat ons verwag het. Sal definitief weer daar bly.

Engela K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Engela K

Very nice place.

We had a very enjoyable stay.

Willem P - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P

Baie heerlik gebly. Plek is netjies en goed geleê. Sal dit aan enige persoon aanbeveel.

Baie baie heerlik gewees.

Yvonne V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V

Baie lekker plekkie.

Sal Villa Flamenco 10 vir enige iemand aanbeveel. Lekker geleë naby alles.

Junette S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junette S

Really friendly and enjoyed our stay.

What a lovely place. So relaxing.

Willie S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Waarde vir jou geld.

Die toilet se spoel meganisme werk nie. Moet toevoer kraan met hand toedraai. Anders geen probleme. Sal aanbeveel om met kleinerige voertuig te arriveer. Parkering is beknop. Sal weer bespreek.

Marike P - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marike P

Was gerieflik naby geleë aan winkelsentrums en lekker op die strand.

Is 'n lekker rustige strandkompleks wat naby aan winkelsentrums geleë is met wonderlike uitsigte oor die oseaan.

Gerrie S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie S

Heerlik, pragtige uitsig oor see. Netjies.

Baie lekker gebly. Sentraal geleë. Kan dit aanbeveel en ons sal beslis weer by Flamenco 10 wil tuisgaan. Ons veral die heerlike balkon met see-uitsig geniet.

Jackey S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Jackey S

Redelik.

Oond en mikrogolf was vuil. Een stel sleutels baie ongerieflik.

Villa Flamenco 10 se terugvoer

Hi Jackey
Baie dankie vir die terugvoer jammer oor die oond en mikrogolf wat vuil was ek hoop jy het Princess die skoonmaker daarvan gese. Ons vind maar uit van die mense wat daar huur as dit nie skoon is nie maar ek sal wel van my kant af dit met hul opneem.

Groete
Boeta

Villa Flamenco 10
Nico V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nico V

Ons het dit terdeë geniet!

Goeie middelklas-verblyf, die reëlings was voortreflik en alles wat nodig is was daar (behalwe handdoeke). Alles is netjies en skoon en die beddens is van goeie gehalte. Ons sal enige tyd weer daar boek!

Villa Flamenco 10 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer en onthou gerus van ons in die toekoms

Groete
Shakas Rock Villa Flamenco 10

Villa Flamenco 10
Elsabe S - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe S

Rustig.

Garage is te klein, moeilik om in en uit te beweeg.

Tanja V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja V

Perfek, dis net wat ons wou gehad het.

Verblyf was netjies en skoon. Lekker naby swemstrand. Ideaal vir selfsorg.

Villa Flamenco 10 se terugvoer

Hi Tanja
Ek is bly om te hoor jul het dit geniet en ons wag om weer van julle te hoor en vertel asb. vir jul vriende van Villa Flamenco
Groete
Boeta

Villa Flamenco 10
Alison D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison D

Relaxing and we enjoyed watching the dolphins go by.

Highly recommend it. It is right on the beach, peaceful and safe. There are good swimming spots so take your snorkel with.

Villa Flamenco 10 se terugvoer

Hi Alison,
Thank you very much for your review on Villa Flamenco nr 10 glad you enjoyed your stay please tell your friends about Villa nr 10.
Regards,
Boeta

Villa Flamenco 10
Tracey-leigh H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey-leigh H

Was a cosy unit with am amazing view.

We really enjoyed our stay and the fact that it was right by the beach was very convenient. It is just the collection of the keys that was an issue.

Johann S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johann S

Baie lekker.

Ons het in nr. 9 tuisgegaan. Baie lekker, skoon en rustige kompleks. Die parkering is 'n uitdaging as jy met 'n "SUV" of dubbelkajuit ry.

Villa Flamenco 10 se terugvoer

Hi Carien

Om jou voertuig in te kry is nogal moeilik maar solank julle die verblyf geniet het, is ons tevrede. Vertel asb jul vriende van ons plek.

Groete,
Boeta

Villa Flamenco 10
Adriaan B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Adriaan B

Sal 'n baie lekker plek wees as hulle eers klaar gebou het.

Die week was gekenmerk deur 'n geboor en ge-"grind" elke dag van die week van 08:00 die oggend tot na 16:00 in die aand. Ons kon nie die stoep gebruik nie want bouers het ons heeltyd dopgehou. Kom van die strand af, dan is daar halfnaakte mans besig om aan te trek vir die dag se bou wat voorlê. Daar was so baie bouers wat op en rondom die plek beweeg het, mens het nie veilig gevoel nie. Ons het 2 dae voor die tyd vertrek want mens kon dit net nie hou nie. Ons het die eienaar laat weet en hy het net gesê hy is jammer, maar dit is maar hoe dit is. Ek sal die plek nie vir enigiemand aanbeveel tot hulle klaar gebou het nie en wie weet hoe lank dit nog gaan wees.

Vanaf
Vanaf R955
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R955
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Villa Flamenco Eenheid 10, Ocean-rylaan 31, Shakas Rock, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA90a1aaba0642f9980c6268f4c1e7bcbca38c0422000f9a919b8ea90d17cb028905c9075bc231618da06196bb57af43f08159?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R955 per nag (plek vir 4) 41 5 1 5 Villa Flamenco Unit 10 31 Ocean Drive 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 09:00 -29.511453740611 31.232203692198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang