Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shaka's Seat Guesthouse

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Patrick G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jul 2024

Always enjoyed staying there. The room we stayed in is in serious need of some TLC.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mike G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Great garden cottage stay. The garden cottage was great. Well appointed and very private with a closed garden for our dog. Our hosts Debbie and Gordon were super friendly and ensured we had a wonderful and relaxing stay. We will definitely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gordon
Shaka's Seat Guesthouse
Dear Mike, thank you so much for your review. So pleased that you both enjoyed your stay with us. We look forward to your return visit.

Luzaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Het dit so baie geniet. Paar treë van die swembad af. See-uitsig van die stoep af en baie skoon en netjies gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gordon
Shaka's Seat Guesthouse
Thank you, Luzaan! Pleased that you enjoyed your stay.

Johanna R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Baie aangenaam. Baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruan D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2021

Wegbreek met gemak en 'n see-uitsig. Debbie het ons hartlik ontvang en dadelik welkom laat voel. Die Dolphins kothuis was pragtig en goed ingerig met 'n tuin waar ons worshond veilig kon speel. Dit is baie veilig. Met strandtoegang oorkant die straat was ons vinnig by die see! Daar is ook verskeie ander mooi strande net 'n kort rit weg. Die personeel is vriendelik en bedagsaam. Ons gaan beslis weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes J
1 nag Besigheidsreis
4.8
Mrt 2021

Baie vriendelik en baie netjies. Ons sou baie graag 'n see-uitsig wou gehad het. Dit was stukkies sigbaar. Die foto's op die webblad wys 'n baie mooi see-uitsig, maar dit was egter nie vir ons kamers nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freddy David H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2021

Goeie waarde vir geld. Die eenheid is goed geleë, veilig en voldoen aan alle behoeftes en vereistes om 'n genotvolle kuier te verseker. Pragtige see-uitsig vanaf ons eenheid.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Erika J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.8
Jan 2021

Teleurstellend. Die verblyf was op standaard, maar die gebruik van swembad was glad nie tot ons beskikking soos op advertensie nie en waarvoor ons betaal en bespreek het nie. Die eienaar en gesin was die heeltyd langs die swembad of besig om tuinwerk te doen of eenkant langs swembad besig om verkeer dop te hou. So sal nie gou weer die plek bespreek of aanbeveel nie. Dankie.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Marlene O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2020

Baie goeie waarde vir geld en wonderlike klientediens. Kamers is groot, gemaklik en wel toegerus met 5-ster diens! Beslis troeteldiervriendelik. Bestuur het uit hul pad gegaan om selfs vir ons 'n klein heiningtjie om te span om ons twee yorkies veilig te hou. Sal 'n besoek aan Shaka's Seat beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Jan 2020

Disappointing. Linen is old and needs refreshing. Kitchen equipment not up to standard. Not clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
Gordon
Shaka's Seat Guesthouse
Good day Ingrid Thank you for your review. We appreciate all good and bad comments, as this helps us to improve where needed. We are happy that you enjoyed your stay with us, and hope to see you in the near future. Kind regards, Janet Visagie

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Gordon Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 46

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean Drive 40, Shaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA459f8d5af28b947b9e7f6e46908fd475ecf721bc6c4a961e12862d2fb41c0087cad7169f1546dbde484e795a62b7fa563123?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 40 Ocean Drive Shaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.51052 31.23138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang