Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shalom Beach House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 117

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Shalom Beach House
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Machelle K - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Machelle K

Ongelooflik lekker gekuier, sal definitief weer terug gaan.

Dankie Joan vir jou gasvryheid, dit was 'n amazing vakansie.

Amanda K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K

Sielsbevrediging.

Ons het ons kuiertjie by Shalom terdeë geniet. Pragtige, netjiese plek en sal nie omgee om permanent daar te kon gebly het nie. Nogmaals dankie Joan. Julle sien ons gou weer.

Shalom Beach House se terugvoer

Baie dankie Amanda. Goed gaan met julle.
Vriendelike groete.
Joan

Shalom Beach House
Douw S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douw S

Lekker leefhuis in veilige omgewing.

Ons het sommer met die intrapslag tuis gevoel in Shalom Beach House. DIe ligging is uitstekend; naby die strand en restaurante. Kommunikasie was ook deurgans uitstekend en onmiddellik. Ons beveel die huis ten sterkste aan en dit bied uitstekende waarde vir geld.

Shalom Beach House se terugvoer

Baie dankie. Mag dit baie goed met jul gaan. Groete, Joan.

Shalom Beach House
Clarrissa P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clarrissa P

Wow. Our stay was amazing.

The amount we paid was really worth it. The place was absolutely beautiful and so quiet, nice and peaceful.

Shalom Beach House se terugvoer

Thank you, and thank you for looking after it. It is much appreciated. Look after yourselves and we wish you well. Kind regards, Joan and Gideon.

Shalom Beach House
Tarina V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarina V

Ongelooflike huis, skoon, ruim, stapafstand van strand, baie dankie Joan, ek en my dogter het baie lekker gebly. Alles en nog meer in huis, ongelooflik goed toegerus en baie mooi dekor, meubels, ons gaan beslis weer by Shalom Beach house bly, beveel dit sterk aan.

Uitstekende ligging, super skoon, netjies, ruim en het alles en nog meer in die huis.

Shalom Beach House se terugvoer

Baie dankie. Mooi gaan.
Groete
Joan

Shalom Beach House
Henriette B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette B

Lieflike plek om die mooiheid van die Kaap ten volle te waardeer.

'n Lieflike drie-slaapkamer woning met 'n pragtige uitsig uit die kuierarea uit. In 'n Cul-de-Sac geleë so geen steurende verkeer. net die klank van die see! Huis was mooi skoon en Joan (die gasvrou) was baie vriendelik en tegemoetkomend toe ons baie laat gearriveer het. Sal verseker die huis voorstel vir vriende en familie.

Shalom Beach House se terugvoer

Dankie, mooi gaan. Baie groete, Joan.

Shalom Beach House
Heloise L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise L

Uitsonderlik!

Shalom Beach House het ons verwagtinge oortref! Wat 'n pragtige, netjiese, skoon plek! Pragtige uitsig, die huis het alles wat mens benodig! Dit was nou wraggies elke liewe sent werd! Ons het dit regtig egtig verskriklik geniet! Ons sal beslis weer gaan en beslis aanbeveel! Well done aan die eienaars!

Shalom Beach House se terugvoer

Vreeslik dankie. Voorspoed vir julle. So bly as mense die plek geniet. Groete, Joan

Shalom Beach House
Maritza V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maritza V

Wonderlik, wonderlik.

Was beslis die moeite werd. Kort net waaier in hoofslaapkamer. Kan partykeer 'n bietjie warm word. Ander kamer het wel een, maar raas, kon nie slaap nie. Andersins 'n wonderlike plek, sal beslis weer gaan. Julle is wonderlik, ek het baie van Shalom Beach House gehou. Kan nie beskryf hoe mooi jul plek is nie. Ek het dit baie daar geniet.

Shalom Beach House se terugvoer

Baie dankie. Mooi gaan. Groete, Joan

Shalom Beach House
Corrie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie V

Ongelooflik lekker!

Ons het dit verskriklik geniet en sal definitief weer daar gaan bly. Joan was 'n ster!

Ebeth C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ebeth C

Het my verblyf by Shalom baie geniet.

Rustig, stapafstand van see. Joan vriendelik en behulpsaam. Huis gerieflik met als wat mens benodig en nog meer.

Shalom Beach House se terugvoer

Dankie, mooi gaan!
Groete,
Joan Shalom

Shalom Beach House
Mari K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari K

Salig en vreedsaam.

Die huis is pragtig en baie ruim. Mooi silverskoon en goed toegerus met alles wat mens nodig kan hê. Die eienaars is baie gawe mense en verskriklijke hulpvaardig. So 'n paar treetjies en een straat op van die Bloubergstrand af. Ek het heerlik gebly en fantasties geslaap omdat dit so veilig is. Mens kan die see heeltyd hoor uit elke hoek van die huis. Was 'n wonderlike ondervinding. 'n Perfekte plek as iemand wil rus of wil skryf.

Shalom Beach House se terugvoer

Dankie! Fantasties om jou te leer ken, so n spranklike mens!

Shalom Beach House
Heinz O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinz O

Ontspannend.

Fantastiese uitsigte. Skoon netjies. Stylvol.

Shalom Beach House se terugvoer

Dankie! Mooi gaan! Shalom, Joan.

Shalom Beach House
Courtney W - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Courtney W

Was baie lekker en rustig.

Die huis is baie mooi, maar verkies dat die sleutel op die perseel moet wees, het bietjie gesukkel om dit in die hande te kry, maar verder kan ek nie fout vind nie, sal beslis weer terug gaan.

Erika V - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erika V

Mooi huis in Bloubergstrand.

Dit is 'n mooi huis, gemaklike bed en warm beddegoed, net jammer dat 'n paar items in die kombuis nie skoon was nie, en dat die braai area nie werk, met gevolg dat dit die hele huis uitgerook het, 'n hardroeër sal ook help.

Henry D - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry D

Lieflike plek.

Lieflike plekkie, baie goed geleë. Alle fasiliteite wat mens kan verlang, vriendelike gasheer.

Shalom Beach House se terugvoer

Baie dankie, Henry. Goed gaan.

Shalom Beach House
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Antigua-singel 14, The Ridge, Bloubergstrand, Kaapstad, 7443, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHkGywwMpZw08TOfh45iG0aI5xlJCk0AAGWRzp0pyLe3miT7meM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 5 mense 15 5 1 5 14 Antiqua Close The Ridge, Bloubergstrand 7443 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.807520657198 18.468455983227

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang