Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shalom Beach House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Machelle K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Ongelooflik lekker gekuier, sal definitief weer terug gaan. Dankie Joan vir jou gasvryheid, dit was 'n amazing vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Sielsbevrediging. Ons het ons kuiertjie by Shalom terdeë geniet. Pragtige, netjiese plek en sal nie omgee om permanent daar te kon gebly het nie. Nogmaals dankie Joan. Julle sien ons gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Shalom Beach House
Baie dankie Amanda. Goed gaan met julle. Vriendelike groete. Joan

Douw S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Lekker leefhuis in veilige omgewing. Ons het sommer met die intrapslag tuis gevoel in Shalom Beach House. DIe ligging is uitstekend; naby die strand en restaurante. Kommunikasie was ook deurgans uitstekend en onmiddellik. Ons beveel die huis ten sterkste aan en dit bied uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Shalom Beach House
Baie dankie. Mag dit baie goed met jul gaan. Groete, Joan.

Clarrissa P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Wow. Our stay was amazing. The amount we paid was really worth it. The place was absolutely beautiful and so quiet, nice and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Shalom Beach House
Thank you, and thank you for looking after it. It is much appreciated. Look after yourselves and we wish you well. Kind regards, Joan and Gideon.

Tarina V
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

Ongelooflike huis, skoon, ruim, stapafstand van strand, baie dankie Joan, ek en my dogter het baie lekker gebly. Alles en nog meer in huis, ongelooflik goed toegerus en baie mooi dekor, meubels, ons gaan beslis weer by Shalom Beach house bly, beveel dit sterk aan. Uitstekende ligging, super skoon, netjies, ruim en het alles en nog meer in die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Shalom Beach House
Baie dankie. Mooi gaan. Groete Joan

Henriette B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Lieflike plek om die mooiheid van die Kaap ten volle te waardeer. 'n Lieflike drie-slaapkamer woning met 'n pragtige uitsig uit die kuierarea uit. In 'n Cul-de-Sac geleë so geen steurende verkeer. net die klank van die see! Huis was mooi skoon en Joan (die gasvrou) was baie vriendelik en tegemoetkomend toe ons baie laat gearriveer het. Sal verseker die huis voorstel vir vriende en familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Shalom Beach House
Dankie, mooi gaan. Baie groete, Joan.

Heloise L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2022

Uitsonderlik! Shalom Beach House het ons verwagtinge oortref! Wat 'n pragtige, netjiese, skoon plek! Pragtige uitsig, die huis het alles wat mens benodig! Dit was nou wraggies elke liewe sent werd! Ons het dit regtig egtig verskriklik geniet! Ons sal beslis weer gaan en beslis aanbeveel! Well done aan die eienaars!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Shalom Beach House
Vreeslik dankie. Voorspoed vir julle. So bly as mense die plek geniet. Groete, Joan

Maritza V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Wonderlik, wonderlik. Was beslis die moeite werd. Kort net waaier in hoofslaapkamer. Kan partykeer 'n bietjie warm word. Ander kamer het wel een, maar raas, kon nie slaap nie. Andersins 'n wonderlike plek, sal beslis weer gaan. Julle is wonderlik, ek het baie van Shalom Beach House gehou. Kan nie beskryf hoe mooi jul plek is nie. Ek het dit baie daar geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Shalom Beach House
Baie dankie. Mooi gaan. Groete, Joan

Corrie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Ongelooflik lekker! Ons het dit verskriklik geniet en sal definitief weer daar gaan bly. Joan was 'n ster!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ebeth C
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Het my verblyf by Shalom baie geniet. Rustig, stapafstand van see. Joan vriendelik en behulpsaam. Huis gerieflik met als wat mens benodig en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joan
Shalom Beach House
Dankie, mooi gaan! Groete, Joan Shalom

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Joan Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 117

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Antigua-singel 14, The Ridge, Bloubergstrand, Kaapstad, 7443, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAHkGywwMpZw08TOfh45iG0aI5xlJCk0AAGWRzp0pyLe3miT7meM?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 5 mense 15 5 1 5 14 Antiqua Close The Ridge, Bloubergstrand 7443 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.807520657198 18.468455983227

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang