Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shalom Self-Catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartrivierweg 64, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Shalom Self-Catering is 'n bekoorlike gastesuite op die eienaar se perseel en bied gerieflike verblyf in Kleinmond.

Hierdie gerieflike selfsorg-suite is op die eerste verdieping geleë en bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 1 ruim slaapkamer wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is en lei na 'n toegeboude balkon met 2 enkelbeddens wat met 'n skuifdeur en gordyne toegemaak word. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n etenstafel met sitplek vir 6 en stoele. Daar is ook gemaklike rusbanke, 'n TV met 'n volledige keuse van DStv-kanale, en groot aluminiumvensters met wonderlike uitsigte na die see. Snags kan die blindings afgerol word en privaatheid verseker. Gaste het toegang tot gratis WiFi.

Hierdie eiendom is naby die strand, restaurante en verskeie ander geriewe geleë wat stap- en voetslaanroetes, fietsry, visvang, swem en kanovaart insluit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Swartrivierweg 64, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shalom Self-Catering het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartrivierweg 64, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bfa19640f6896115ae6a8fe5d85df30951ec5549e797bc5266bec278aaaf9f1cbab7409bae5c09a80205644489bee036f99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 64 Swartrivier Road Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3314142 19.0373093

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang