Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shambala Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Anton L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Fantastic. Shambala is a great place to stay and is in a great location. The accommodation is spacious with everything you need. The hosts are extremely generous and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Fantasmagories. Baie lekker en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annie D
1 nag
5.0
Jul 2024

Diens en verblyf uit die boonste rakke! Mariette het uit haar pad gegaan om die verblyf so maklik en aangenaam moontlik te maak. Niks was te veel moeite nie. Die eenheid is baie ruim en goed ingerig. Kan dit 100% aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Perfect family stop over! Verblyf was 10 uit 10. Mariette het ons vriendelik verwelkom en ons sommer daarlik tuis laat voel. Kothuis was baie ruim, skoon en alles was daar wat ons nodig gehad het, en meer! Baie veilige en stil area! Ons sal definitief weer hier kom bly as ons Durbanville toe kom. Dit is ook baie goed geleë, naby alle winkels en hospitale ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vyas H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Lovely. It was lovely. Would definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Lieflik en ruim area. Vriendelike gasvrou. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Lovely stay! Beautiful and spacious in a leafy garden, ideally situated to explore the wine lands.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha S
1 nag Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Lekker ruim. Baie lekker. Kan net bietjie skoner wees.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy L
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mei 2024

We had a very comfortable stay and would recommend. We had a very comfortable stay at Shambala Cottage. It is lovely and spacious and had everything needed to meet our needs while travelling. We were very grateful that we were able to book in slightly earlier to fit in with our work schedule for the day. We would definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicolette O
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Gerieflik. Lekker ruim eenheid met alles wat jy nodig het.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Mariette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R1 170
R1 170 R1 053
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 170
R1 170 R1 053
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bauhiniastraat 2A, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa72cca074fcb2f8563e6b7ef76abf4eb7623012767145617000bb299f3cfd6d86040424a7c0ca495c78b364dbe2a3d26cdd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 170 nouVanaf R1 053 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 2A Bauhinia Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8216178 18.6629569

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang