Shangri La 1602
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lagoonweg 7, Shangri La 1602, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Vanaf R950 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Shangri La 1602 is 'n selfsorgwoonstel in Doonside Kingsburgh. Dit is 'n klein kusoord aan die oewer van die Klein Amanzimtoti-rivier in KwaZulu-Natal.
Hierdie moderne woonstel het 'n 180º-uitsig oor die oseaan en gemaklike slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die leefarea vir 2 kinders onder 12 jaar oud. Die tweede badkamer is apart en het 'n stort en 'n toilet.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV met Netflix en DSTV. Hier is ook Wi-Fi
Alle linne en handdoeke word voorsien. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saam bring.
Die strand is 100 m van die kompleks se ingang af. Daar is 'n swembad, 'n kleiner swembad vir kinders en 'n klimraam. Daar is ook braaigeriewe en 'n klein waskamer. Die woonstel het hysbaktoegang en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. In die kompleks is daar 'n klein koffiewinkel met die basiese benodigdhede en wegneemetes.
Kingsburgh het verskeie besienswaardighede in die omtrek en dit sluit die Amanzimtoti Gholfklub, die Ilanda Wildreservaat en die Pipeline Kuspark in. Oribi Gorge is ongeveer 'n uur se ry en uShaka 25 minute se ry.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Nagportier
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Charlotte Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Lagoonweg 7, Shangri La 1602, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Shangri La 1602 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Doonside Amanzimtoti Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Lagoonweg 7, Shangri La 1602, Doonside, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang