Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shangri-La

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johan J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Beste nog in Marlothpark! Wonderlik! Ons sal definitief weer kom kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leander V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

In 20 jaar wat ek na Marloth Park toe gaan vir vakansie, was hierdie die beste. Het fantasties gebly. Die huis was veilig, het alles wat mens nodig het, en die wild wat elke dag kom draai het, was een van die hoogtepunte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Quite & relaxed. This house is a gem & our holiday was exquisite. It's rare to find an establishment where everything works to make your stay a little more pleasurable while you're there. Dupie, thanks for your great hospitality. You're a rockstar, my mate. I will definitely be back in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dupie
Shangri-La
Thank you John, it was a pleasure having you.

Dirk H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie lekker. Baie lekker plek het alles wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dupie
Shangri-La
Baie dankie, Dirk. Ek is bly jy het dit geniet.

Abel C
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2024

Baie rustig en lekker. Ons het baie lekker gebly en die Son krag was 'n wenner met die beurtkrag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Dupie
Shangri-La
Dankie vir jou, Abel. Dankie dat jy mooi na my plek gekyk het.

Chandre T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jun 2024

Absolutely magnificent. Beautiful house with all the amenities one can think of. The dishwasher (and dishwasher tablets) was a big plus for us! The house was clean and neatly kept. The swimming pool was prepared and they even provided swimming towels. It is a beautiful and tranquil area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Gladwin M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Great weekend. Lovely home away from home. Everything is as shown in the pictures. Thank you Dupie for your hospitality, even though it was a last-minute booking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dupie
Shangri-La
Thank you for the great review. I’m glad I was able to help. Expect to hear from you soon.

Maritsa S
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Lieflike huis met eienaars wat omgee! Al die gemak wat mens in jou eie huis sal verwag, met meer! Skoon en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dupie
Shangri-La
Baie dankie. Ek is bly jul het dit geniet.

Annatjie L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Een groot lekkerte. Baie gemaklike huis met alles wat nodig is vir sorggelose vakansie en die diere wat elke dag kom draai. Gasgeyser so altyd warm water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dupie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R1 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Volstruisweg 1590, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA89f0a0b7e3e12e6cdf60280251f899a331b18db544d32d6c5dc27fb52dcca131a073f6dd5e8fa52d507bb4673bbb2155a42a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 8) 9 5 1 5 1590 Volstruis Road Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3460814 31.7599504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang