Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shangri-La Country Hotel & Spa

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.1
Veiligheid
4.0
Lucky M
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Place is cool and nice, food is excellent and good customer care. We still need some playing equipment and extra swimming pools, game drives and braai areas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Egmond
Shangri-La Country Hotel & Spa
Thank you Lucky, for your review. We value your suggestions.

Anonieme gas
1 nag
4.0
Jun 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Jean G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2023

Not too bad. Nice, friendly staff. Unit requires general maintenance. The plug was broken and hazardous. The toilet leaked, and the bedside drawer was broken. The food was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
3.6
Feb 2023

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Egmond
Shangri-La Country Hotel & Spa
Dankie vir jou terugvoer Sané. Ons sou graag meer inligting aanvra oor hoekom jul nie gemaklik gevoel het nie sodat ons die saak kon ondersoek en aandag daaraan gee.

John C
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Apr 2023

Die ontvangslokaal is baie mooi, maar die res van die hotel en kamers moet opgegradeer word. Die tuine en kamers is nie op standaard nie en kort aandag.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Egmond
Shangri-La Country Hotel & Spa
Dankie John vir jou terugvoer.

Ina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Aug 2023

Bespreking wat op 28/3/2023 gemaak is was nie op hulle boeke nie. Was baie teleurgesteld, die staande water in damme het baie gestink en meubels in kamer was stukkend. Badkamerdeur kon nie toemaak nie. My bespreking wat ek al die 28ste Maart gemaak het was nie op hulle boeke nie en ek het soos 'n gek gevoel. Moes meer as 'n halfuur wag vir hulle om dit op te spoor na 'n 300 km rit daarheen. Regtig baie ontevrede met die diens.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Robyn D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Mrt 2022

Oortref verwagtinge. Wonderlike plekkie in die natuur.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Egmond
Shangri-La Country Hotel & Spa
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is baie bly om te sien dat jy jou tydjie by ons geniet het.

Rodney B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Jan 2022

Quiet and relaxing. Very quiet and relaxing. Great food. The room we were placed in was very old and did not feel clean. Can really do with an upgrade.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Egmond
Shangri-La Country Hotel & Spa
Thank you for your comments Rodney.

Dr Andre D
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jun 2022

Kamers skoon en netjies maar badkamer defnitief nie 4 ster nie. Kamer is baie donker en ligte baie swak. Het baie gesukkel om klaar te kry die oggend omdat ons niks kon sien nie. Ligte in kamer uiters swak. Badkamer skoon maar definitief nie 4 ster werd nie! Ons het die buffet ete gekies vir aandete omdat dit redelik uit die dorp is en dit was uiters swak! R165 per kop betaal vir pap, sous, varkwors, droë stukkie hoender en taai chuck wat gebraai was! Al positief daar uit was dat die pap en sous baie lekker was en die kelner kry 'n 5 ster!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Egmond
Shangri-La Country Hotel & Spa
Ons neem kennis van jou terugvoer Andreas, en sal die terugvoer met ons bestuur deel.

Laruchelle G
Kort verblyf
2.6
Mrt 2022

Teleurgesteld in die kamer, nr 21. Area by swembad was vol rommel. Restaurant se aandete is nie goeie waarde vir geld nie. Personneel is aangenaam. Lugversorger het verskriklik geraas gemaak, miere op die bed elke aand en terwyl ons geslaap het. Nie 4 ster nie.

Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Egmond
Shangri-La Country Hotel & Spa
Ons is jammer om van jou ervaring te verneem en sal ondersoek instel.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Egmond Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 112

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R725
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R725
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 98 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersbewoon-weg, Modimolle, 0510, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf23e8ce43ac19df94314f4efd43cff2b390aefaf6923575b62ef1498b9235dbffa7207a688878c90ff3e7553983cbd425307?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag (plek vir 2) 74 5 1 4 Eersbewoon Road Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.77138266315 28.409566283226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang