Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shangri-La Country Hotel & Spa

  • Kapasiteit: 98 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersbewoon-weg, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Vanaf R725 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Shangri-La Country Hotel & Spa is in die skilderagtige Waterberge, in die hartjie van die bosveld op 'n 32 ha-plaas geleë, sowat 14 km vanaf Modimolle. Dié hotel bied hul eie stukkie tropiese paradys wat 'n gevoel van nostalgie sal optower.

Verblyf bestaan uit standaardkamers, executive-kamers, gesinskamers en rondawels. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en bied 'n privaat en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Die gesinskamers bied slaapplek vir 2 volwassenes op 'n dubbelbed en 1 kind op 'n enkelbed. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n slim-TV met Netflix/Showmax en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste wat uit die stad wil ontsnap en bietjie rustiger wil raak, sal verstaan waarom die naam, Shangri-La, so gepas is. Dit bied welige tropiese tuine, 'n waterval, lowerryke paadjies en rustigheid. In die oop veld langs die hotel swaai apies en bobbejane speels in die bome rond, en hier en daar loop eende en huiskatte ook lui-lekker deur die velde.

Paartjies, families of klein vriendegroepe wat rustige natuurtonele geniet en waardeer, kan dit gerus by dié hotel ervaar. Dit is 'n gemaklike uur en 45 minute se ry vanaf Johannesburg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.1
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.7/5

Egmond Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 112

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Eersbewoon-weg, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Shangri-La Country Hotel & Spa het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R725
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R725
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 98 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Eersbewoon-weg, Modimolle, 0510, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf23e8ce43ac19df94314f4efd43cff2b390aefaf6923575b62ef1498b9235dbffa7207a688878c90ff3e7553983cbd425307?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R725 per nag (plek vir 2) 74 5 1 4 Eersbewoon Road Modimolle 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.77138266315 28.409566283226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang