Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sharon's House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.2
Elizna F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Vriendelike diens en kamer baie netjies. Ons het vir een aand oorgebly en was spesifiek waarvoor ons gesoek het. Die dame was baie tegemoetkomend, want ons het eers na 20:00 daar opgedaag en sy was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

It was good. The place is brand new. Everything is as per the advert.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail H
Lang verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Gemaklik, ruim & skoon. Dit was baie lekker, stil en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die woonvertrek is baie privaat met 'n eie stoep na buite. Die bed was gerieflik. Dit is voorwaar 'n baie mooi plek om tuis te gaan. Alles was perfek, naby die afdraai na Hoofweg, O.K, P&P en die vulstasie. Die kamer is baie groot en gerieflik met lugversorging en gratis WiFi. Net jammer dat party gaste na middernag opgedaag het en vreeslik geraas gemaak het. Ons sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmari A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gehelp deur die vriendelikste dame & was verbaas! Ons het vreeslik gemaklik oorgebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bryan S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

I will definitely stay here again. Very neat and clean with friendly helpful staff. The only issue was that the bathroom cabinet door hinge was broken.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Nice. Bed was very hard, bedding not so clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zolile M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Feb 2024

Auquart. The place is advertised as self-catering, but there are no resources to utilise, only a microwave and kettle. The fridge is very small, and no cleaning is offered for the duration of your stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Victor S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Baie aangenaam en baie goeie diens. Het baie lekker gebly en diens was puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
1 nag
5.0
Nov 2023

Gerieflik, skoon, netheid is puik! Die kamers was skoon, baie gerieflik, en die personeel was ongelooflik. Hulle het alles gedoen om my verblyf aangenaam te maak. Ek beveel die akkommodasie sterk aan vir enige iemand wat Kaapstad besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Jeremy Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 130

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uys Krige-rylaan 4, Kaapzicht, Kaapstad, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc85b5b283bb92d185a5a9259e86d1d3d785d6b865f342d21626ddabd5c00ab1c6bdc1eff8715c5b88ce9dbb347de448e569e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 4 Uys Krige Drive Kaapzicht 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.886179779883 18.564612431352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang