Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shebeth Self-catering

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Joffre C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Fantasties. Fantastiese akkommodasie met alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chinay N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Was al meer as een keer daar. Baie lekker. Sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Immaculate N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

The place is wonderful but security is unreasonable and very rude and unprofessional. Shebeth is a beautiful place indeed. We loved every bit of the house. It is fully equipped to cater for all our needs. The only downside we had is having security at our doorstep every few minutes and we were told we were making noise for the neighbours and animals. We were reasonable during the day as we were outside, and then in the evening we went inside. But we were told by security that we must go back to where we came from, which was rather very rude and unnecessary. We felt attacked, especially on Saturday, to a point that we all went to bed early as we just couldn't enjoy ourselves anymore.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Hi, hoop dit gaan goed. Ek wil graag net vir jou sê baie baie dankie. Hi, hoop dit gaan goed. Ek wil graag net vir julle sê baie baie dankie vir julle huis. Dit was so lekker gewees, en alles was perfek. Julle huis is goed toegerus en ons het niks gekort nie. Ons sal van nou af net julle huis bespreek. Ek sal definitief julle plek vir al ons vriende en familie aanbeveel. Ons sien sommer gou weer. Baie baie dankie. Groete, Marius.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jun 2024

We enjoyed a relaxing stay, the place has everything you need, is very clean. Fantastic vacation! Will definitely recommend this place to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rohan S
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Uitstekend. Baie lekker gewees, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claire
Shebeth Self-catering
Thank you for your great review , glad you enjoyed your stay.

Leoni V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Baie lekker, sal weer gaan. Diens en plek was baie goed, dis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claire
Shebeth Self-catering
Thank you for your lovely review, happy you enjoyed your stay.

Denton A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Awesome, value for money. Well-equipped house with an awesome view. More than expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claire
Shebeth Self-catering
I’m so happy to see your satisfaction.

Estee H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

It was magical. Very well-equipped home, very tidy. Private and beautiful view of the bushveld. The owner is also very friendly and assisted with everything. We will most definitely book again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claire
Shebeth Self-catering
Thank you for your lovely review.

Salome B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Fantasties! Shebeth was pragtig, netjies en veilig! Ons het gemaklik gewoon en het als gehad wat ons nodig gehad het! Baie wild gesien, die luiperd het ons selfs gesien vroeg die oggend van die balkon af! Ek sal beslis dit voorstel vir groepe en selfs 'n rustige wegbreek saam jou geliefde!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Claire
Shebeth Self-catering
Thank you for your lovely review.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Claire Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R5 400
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R5 400
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mambastraat 1926, Marlothpark, 1763, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA047f0dfe0ab9ed697bffee20310be91a93e2fdfbbe0951351bd2caef112f74e06b1eda88d2cfe4d7a896120ea76f4bcab647?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 400 per nag, vir 12 mense 32 5 1 5 1926 Mamba Street Marloth Park 1763 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -25.342106660241 31.7731011374

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang