Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sheva

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Sheva
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5
Jolene V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolene V

Amazing.

Amazing, great, clean, private, host so caring and kind. Will make use of service again.

Josef J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef J

Ek hou van die rustige atmosfeer van die plek.

Ons het lekker gerus en dit is stil. Die ontvangs was goed. Ek wil die eienaar bedank vir die gasvryheid.

Sheva se terugvoer

Dankie, dit was lekker om julle hier te hê.

Sheva
Dewald D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald D

Lekker gepaste akkomodasie in die perfekte ligging naby alles.

Voorstel: moes voertuig buite parkeer, miskien parkering binne die kompleks beskikbaar maak.

Rolien D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolien D

Baie lekker ontspanne tydjie.

Baie lekker plek. Ons het heerlik gebly met vriendelike gasheer en 'n veilige, rustige plek.

Bernice E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice E

Vriendelik, baie netjies, stapafstand van die see af.

Van ontvangs af het ons welkom gevoel. Ruim slaapkamer en badkamer met 'n klein kombuisie wat alles in het wat nodig is. Dit was 'n groot bederf.

Jane L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane L

Vriendelike, gasvrye mense.

Ons het ons bespreking verpas en hulle was bereid om dit vir ons aan te skuif sodat ons nie die verblyfkostes hoef skade te lei nie. Waardeer dit opreg.

Estelle K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle K

Baie netjies en gerieflik. Alles wat mens benodig is daar.

Ons het dit baie geniet en Gert en Suzette is baie behulpsaam en vriendelik. Enigste nadeel is dat die motor buite in die straat moet staan. Ongelukkig geen plek binne vir parkering nie.

Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de laan 54, 7 Mondche, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb228ef8d57707dfd1f5a81a54d835b6401ce4e50029b19f100af8db90731a83b5167bf5e3439991ec74ca6aaf1bb9e9a67bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 54 5th Avenue 7 Mondche 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.340643484496 19.030447246255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang