Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sheva

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Jolene V
1 nag
5.0
Aug 2024

Amazing. Amazing, great, clean, private, host so caring and kind. Will make use of service again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Josef J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ek hou van die rustige atmosfeer van die plek. Ons het lekker gerus en dit is stil. Die ontvangs was goed. Ek wil die eienaar bedank vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gert
Sheva
Dankie, dit was lekker om julle hier te hê.

Dewald D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2023

Lekker gepaste akkomodasie in die perfekte ligging naby alles. Voorstel: moes voertuig buite parkeer, miskien parkering binne die kompleks beskikbaar maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolien D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Baie lekker ontspanne tydjie. Baie lekker plek. Ons het heerlik gebly met vriendelike gasheer en 'n veilige, rustige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Vriendelik, baie netjies, stapafstand van die see af. Van ontvangs af het ons welkom gevoel. Ruim slaapkamer en badkamer met 'n klein kombuisie wat alles in het wat nodig is. Dit was 'n groot bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Vriendelike, gasvrye mense. Ons het ons bespreking verpas en hulle was bereid om dit vir ons aan te skuif sodat ons nie die verblyfkostes hoef skade te lei nie. Waardeer dit opreg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2023

Baie netjies en gerieflik. Alles wat mens benodig is daar. Ons het dit baie geniet en Gert en Suzette is baie behulpsaam en vriendelik. Enigste nadeel is dat die motor buite in die straat moet staan. Ongelukkig geen plek binne vir parkering nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R690
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 5de laan 54, 7 Mondche, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb228ef8d57707dfd1f5a81a54d835b6401ce4e50029b19f100af8db90731a83b5167bf5e3439991ec74ca6aaf1bb9e9a67bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 54 5th Avenue 7 Mondche 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.340643484496 19.030447246255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang